Bloemfontein Verander Area
  • Vandag

    19°C / 7°C

    Wind 24km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 38%

  • Woensdag

    18°C / 7°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 39%

  • Donderdag

    19°C / 7°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 38%

  • Vrydag

    20°C / 8°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 29%

  • Saterdag

    21°C / 9°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 24%

  • Sondag

    22°C / 10°C

    Wind 22km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%


Pampas uit, Limpopo bly in Vodacombeker

Gerdie Karstens
Dinsdag 19 November 2013
In die afwesigheid van Dan Carter sal Aaron Cruden (regs) straks die All Blacks se nr. 10-trui dra. FOTO: GETTY IMAGES

BLOEMFONTEIN. – Die Vodacombeker-reeks sal volgende jaar geen Argentynse geur hê nie, met die Pampas XV-tal wat die eerste keer in vier jaar nie aan die plaaslike rugbykompetisie gaan deelneem nie.

Volgens die voorlopige bepalings, wat op 6 Desember finaal deur die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) goedgekeur moet word, is daar 15 spanne – sewe in die Suidelike afdeling en agt in die Noordelike afdeling – maar geen Pampas nie.

Die Limpopo Blou Bulle, wat vanjaar teen elke enkele span in die groepfase van die kompetisie houe gevat het, is die agtste span uit die Noorde.

Teen druktyd het die Pampas, wat in 2011 as Vodacombeker-kampioen gekroon is, nog nie amptelik op navrae oor hul afwesigheid reageer nie. Volksblad verneem egter die hoë koste om aan die reeks deel te neem, het hul besluit om te onttrek beïnvloed.

Die Argentyne se weglating sal nie die formaat van die kompetisie beïnvloed nie.

Die spanne in die twee afdelings sal onderling teen mekaar in die groepfase speel, waarna die kwarteind- en halfeindronde en eindstryd oorkruis beslis sal word.

Vanjaar se kampioen, die Goue Leeus, speel in sy eerste wedstryd in Potchefstroom teen die Luiperds.

Die voorlopige bepalings (tuisspan eerste): 8 Maart: WP t. Boland; Vrystaat t. SWD; Grens t. Haaie XV-tal; Blou Bulle t. Griekwas; Valke t. Pumas; Luiperds t. Goue Leeus; Griffons t. Limpopo Blou Bulle. 15 Maart: Boland t. Vrystaat; Haaie XV-tal t. WP; OP-Kings t. Grens; Goue Leeus t. Valke; Pumas t. Blou Bulle; Griekwas t. Griffons; Limpopo Blou Bulle t. Luiperds. 22 Maart: WP t. OP-Kings; Vrystaat t. Haaie XV-tal; SWD t. Boland; Blou Bulle t. Goue Leeus; Valke t. Luiperds; Griekwas t. Limpopo Blou Bulle; Griffons t. Pumas. 29 Maart: Haaie XV-tal t. SWD; OP-Kings t. Vrystaat; Grens t. WP; Valke t. Limpopo; Luiperds t. Blou Bulle; Goue Leeus t. Griffons; Pumas t. Griekwas. 5 April: Vrystaat t. Grens; SWD t. OP-Kings; Boland t. Haaie XV-tal; Blou Bulle t. Valke; Griekwas t. Goue Leeus; Griffons t. Luiperds; Limpopo Blou Bulle t. Pumas. 12 April: WP t. Vrystaat; OP-Kings t. Boland; Grens t. SWD; Pumas t. Luiperds; Griekwas t. Valke; Griffons t. Blou Bulle; Limpopo Blou Bulle t. Goue Leeus. 26 April: SWD t. WP; Boland t. Grens; Haaie XV-tal t. OP-Kings; Blou Bulle t. Limpopo Blou Bulle; Valke t. Griffons; Luiperds t. Griekwas; Goue Leeus t. Pumas. 3 Mei (kwarteindronde): Noord 1 t. Suid 4; Suid 1 t. Noord 4; Noord 2 t. Suid 3; Suid 2 t. Noord 3. 10 Mei: Halfeindstryd 1; Halfeindstryd 2. 17 Mei: Eindstryd.



  • ander

    Goue seuns!

  • ander

    Vinnige Fanie wen weer goud

  • krieket

    Vernon SA se held

  • ander

    Klink op skinker

  • gholf

    Tim Clark voltooi sirkel

  • rugby

    Redelinghuys dink nie nou aan toetsrugby

  • rugby

    Carter, nog twee terug vir All Blacks

  • rugby

    Hou Blitsbokke nóú dop

  • rugby

    Uittog begin ná WB

  • rugby

    Joubert blaas fluitjie in Superrugby-eindstryd

  • rubrieke

    SA sidder bietjie oor Aussie-oplewing

  • krieket

    KP swaai kolf binnekort in Australië

  • ander

    Anderson uit top-20 ná hy in Atlanta verloor

  • rugby

    Tukkie straks JJ se CB-sentermaat

  • rubrieke

    Kommentators kwetter oor Clark-greep

  • krieket

    Punjab sal Dolphins moet betaal vir Miller

  • krieket

    Sesse: Knights kies eers later

  • rugby

    SA se statistieke nie te ‘Super’

  • rugby

    Haai, Ikey én Matie oefen in Kimberley

  • Uitslae: 28 Julie

  • TV-hoogtepunte: 29 Julie

  • krieket

    SA weer nr. 1

  • ander

    Anderson sak terug op ranglys

  • rugby

    Joubert blaas in Super-eindstryd

  • ander

    De Voest tree uit

  • ander

    Medaljewenner kon Gelant nog nooit klop

  • rugby

    Carter terug in All Black-groep

  • krieket

    Draai-toets wag op SA (telbord en twiets)

  • rugby

    Glorie vir Blitsbokke

  • ander

    Chad tree nader aan 7

  • rugby

    Cronjé is voor die CB-reeks in Durban

  • ander

    ‘Skoon’ Nibali seëvier in Tour

  • krieket

    SA A se Rossouw veg tevergeefs met kolf

  • ander

    Nóg goud vir SA

  • sokker

    Shakes ‘aan die begin van pad’

  • rugby

    Waratahs se Cheika wil nie oor Crusaders tob

  • sokker

    Driekuns vir Pirates met sege oor Chiefs

  • krieket

    Nóg ’n trofee vir Tuks

  • ander

    Andujar wen uiteindelik weer ’n tennis-titel

  • rugby

    Swart dag vir Haai-rugby

  • ander

    Daniel bo in Hongaarse chaos

  • rugby

    Span ‘vervreem aanhangers met só speelstyl’

  • ander

    Statebondspele: Dag 5 (twiets en program)

  • Uitslae: 27 Julie

  • TV-hoogtepunte: 28 Julie

  • skole

    Molefe, voorry is ware ysters

  • skole

    Grey sweet vir sege in Durban

  • skole

    Wilgerivier pak Vrede om kroon

  • skole

    Ezrick blink uit vir Henties; Trekkers wen

  • skole

    Uitslae op 28 Julie 2014

  • krieket

    SA in stryd om oorlewing

  • ander

    Silwer vir SA in gemengde driekamp-aflos

  • rugby

    Hartseerdag vir Vrystaat-rugby

  • rugby

    Strauss kan Bulle in 2015 aanvoer

  • rubrieke

    Maak nie saak wat nie, ek bly ’n Atter-man

  • krieket

    Proteas in oorlewingstryd

  • rugby

    Kenia rig groot uitdaging aan SA

  • ander

    Cronjé nie na Afrika-byeenkoms

  • Uitslae soos op 25 Julie 2014

  • TV-hoogtepunte op 26 Julie 2014

  • rugby

    Wêreldbeker wink vir nuwe VS-kaptein

  • rugby

    Torsten ’n natuurlike leier, sê Rory

  • rugby

    Kabamba se speeldae is verby

  • rugby

    Haaie sal nie net opgee nie, sê Jake (twiets)

  • Springbok se seun lei Grey op die veld

  • skole

    Wilgerivier wil dit vier maak

  • skole

    Ruan by skool se sportdag

  • ander

    Medalje-sukses vir SA

  • sokker

    Keshi, Carlos is in Bafana-binnebaan