Bloemfontein Verander Area
  • Vandag

    20°C / 4°C

    Wind 31km/h

    Reënval 0.7mm

    Humiditeit 38%

  • Vrydag

    13°C / 3°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 27%

  • Saterdag

    15°C / 4°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%

  • Sondag

    16°C / 4°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 14%

  • Maandag

    21°C / 7°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 12%

  • Dinsdag

    17°C / 6°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 29%

  • sport

    TV-hoogtepunte: 21 Augustus

    SS 1 op DStv 09:30: Rugby: ITM-bekerreeks: North Harbour t. Southland (R). 15:00: Gholf: Europese reeks, Tsjeggiese Meesterstoernooi, dag 1 (R). 20:00: Gholf: PGA-reeks, The Barclays, dag 1 (R). SS 2 op DStv 08:15: Krieket: Zimbabwe t. Suid-Afrika, tweede...

  • Bokke bring vertroosting

    Die Springbok-rugbyspan het met sy eerste oefening hier eergistermiddag Argentynse harte gesteel...

  • Toilet oop vir enige geslag

    Die Universiteit van Kaapstad (UK) het sy eerste gender-neutrale badkamer op versoek van studente...

  • nuus

    Ekstremiste in Oostenryk vasgetrek

    Die polisie in Oostenryk het nege mense in Wene in hegtenis geneem, wat daarvan verdink word dat hulle by Islamitiese ekstremiste wou aansluit wat in Sirië veg. Volgens die staatsaanklaer Nina Bussek is die verdagtes immigrante wat asiel gekry het in Oostenryk. Die...

  • SUT span sonkrag só in

    DIE Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT), wat vanjaar die land se eerste voorgraadse kursus...

  • nuus

    Sektelede in hof ná McDonald's-moord

    Vyf mense het Donderdag in 'n hof in China verskyn in verband met die moord op 'n vrou in 'n McDonald's-kitskoswinkel nadat sy geweier het om by hulle sekte aan te sluit. Die vrou is na bewering in Mei vermoor toe sy nie haar selfoonnommer wou gee aan die verdagtes...

  • Web Ellis-beker in ‘lewende lywe’ in SA

    Dit is een van die gesogste stukke metaal in die wêreld – ’n trofee van vergulde silwer wat al...

  • nuus

    Dosent van VOO-kollege dood in sy huis gekry

    ’n DOSENT in toerisme aan die VOO-kollege Boitjhorisong in Phuthaditjhaba is dood in sy huis gekry. Volgens sers. Mmako Mophiring, polisiewoordvoerder, is Bafana Khoza (38) se lyk deur sy pa in sy huis gekry. Hy is vermoor. “Hy het ’n wond aan sy kop gehad...

  • nuus

    Petros se perde nou by familie

    PETRUS STEYN. – Familielede van Petros Qokelani het hulle daartoe verbind om na sy perde om te sien. Qokelani se perde is gebruik om sy perdekarretjie te trek waarmee hy onder andere kinders op feeste laat ry het. Qokelani van die woonbuurt Mamafubedo was...

  • ‘Regering moet groei regruk’

    KIMBERLEY. – Suid-Afrika se maatskaplik-ekonomiese balansstaat lyk nie te waffers nie en die...

  • nuus

    Nog tyd om feeskaartjies te koop

    KIMBERLEY. – Feestyd kom nader, maar daar is nog heelwat tyd om kaartjies vir die verskillende vertonings te koop. Die fees se kaartjiekantoor is in die Garden Court Kimberley (Du Toitspanweg 120) se konferensiesaal. Van 27 Augustus af is die kantoor van 09:00...

  • nuus

    Verhoor: LUR se verskoning deur hof aanvaar

    ODENDAALSRUS. – Die verskoning van dr. Benny Malakoane, Vrystaatse LUR, oor waarom hy nie sy vorige hofverskyning hier bygewoon het nie, is gister onder eed aan die hof voorgehou en is aanvaar. Malakoane, nou Vrystaatse LUR vir gesondheid en vroeër munisipale...

  • nuus

    Komiteelede kwaai oor huise

    DIE Vrystaatse departement van openbare werke het ’n loesing van die portefeulje-komitee vir infrastruktuurontwikkeling gekry omdat woonhuise wat aan lede van die Vrystaatse wetgewer toegeken word, glo nie onderhou word nie. Komiteelede het aan die departement...

  • Fees in Kalahari trek nuwe baadjie aan

    KATHU. – Pret en plesier uit die boonste rakke wag op inwoners van die Kalahari met die...

  • nuus

    Noodlottige ongeluk: Hartseer ma vertel oor 2-jarige

    KATHU. – “Hy was die wonderlikste kind nog. Hy was ook lekker stout en baie woelig. Ons as familie het altyd vir sy manewales gelag.” Só sê ’n baie hartseer Desireé Steenkamp (21) oor haar tweejarige seuntjie, Oratele, wat Maandag in die vroeë oggendure...

  • nuus

    Laaste kans om kaartjies te wen

    LESERS kry vandag ’n laaste kans om drie dubbelkaartjies vir vertonings op die Gariep-kunstefees te wen. Lesers wat hulle vir die kompetisie inskryf, moet die vertonings kan bywoon. Al die wenners word môre in Volksblad bekend gemaak. Die wenners kan dan ook van...

  • Webwerf ’n forum vir denkendes

    Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het gister ’n nuwe webwerf, wat oor die joernalistiek...

  • nuus

    Nog VSA-lugaanvalle kom

    Amerika het hernieude lugaanvalle teen vestings van die Islamitiese Staat (IS) in Irak uitgevoer, ten spyte van dreigemente van die militante om 'n tweede Amerikaanse joernalis te onthoof. Pres. Barack Obama het die aankondiging gedoen nadat hy vir internasionale hulp...

  • Wêreld

    Sukkel begin vroeg

    KAAPSTAD. – Die groot probleem met wiskunde ontstaan reeds op ’n jong ouderdom. Daarom moet ouers en onderwysers al op ’n vroeë ouderdom ’n liefde vir die vak by kinders kweek, sê kenners. Johann Engelbrecht, professor in wiskunde-onderrig aan die...

  • Wêreld

    Beleid oor tale moet toets slaag in skole

    STELLENBOSCH. – Die konsepbeleid oor Afrika-tale sal in 2015 op gr. 1-vlak in altesaam 228 skole – behalwe in die Vrystaat – as ’n toetsprojek toegepas word. ’n Nasionale kernopleidingspan, wat uit amptenare van al die provinsies bestaan, is ook reeds...