Bloemfontein Verander Area
  • Vandag

    25°C / 12°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%

  • Saterdag

    26°C / 14°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 25%

  • Sondag

    27°C / 13°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%

  • Maandag

    26°C / 14°C

    Wind 22km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 27%

  • Dinsdag

    25°C / 10°C

    Wind 29km/h

    Reënval 2.7mm

    Humiditeit 30%

  • Woensdag

    20°C / 7°C

    Wind 22km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 34%

Spotprent

Oor die president

Gewildste Artikels

  • Rubrieke

    Sin uit die UV se alumni-gesprek

    ONS is oningelig. Waarheen is die Universiteit van die Vrystaat op pad? Wat is die UV se visie van transformasie? Wat is die feite? Dít was die herhaalde versugting van die meeste van die nagenoeg 150 konvokate op ’n vergadering eergisteraand wat “weens onlangse voorvalle by die UV” bymekaar geroep is. Hulle het na Bloemfontein gekom – een het 600 km gery – om vrae te stel, maar nie antwoorde gekry nie....

  • Rubrieke

    Ons Bokke vir 2025, as Bokke nog bestaan

    EK het ’n dom ding gedoen. Ek het vir my laaitie gesê ons sal na Australië moet verhuis as hy eendag vir ’n nasionale span wil speel. Dit was ’n onnodige opmerking nadat Fikile Mbalula sy...

  • Hoofartikels

    OVK se Tlakula moet bedank

    DIE wolk oor die onafhanklike verkiesingskommissie (OVK) se onkreukbaarheid bring ook die integriteit van die verkiesing in die gedrang. Dit is te betreur dat opposisiepartye hulle tot die hof...

  • Briewe

    Kieser, brief en die spieël

    Afrikaner-kieser uitgelewer aan DA- en VF+-boksgeveg Gister (15/4) se briewe “Die VF+ vry net na poste in ANC-regering” (Roy Jankielsohn) en “En DA soek net verskonings” (Johan Powell)...

  • Rubrieke

    Ek het vreeslike swak vir die lyf van ouer mans

    EK het ’n swak vir ouer mans se lywe. Soms dwaal my oë in die kerk na die mense in die ry voor my. As daar ’n oue­rige man sit, sal ek na sy nek staar. As dit songelooi is, weet ek as hy...

  • Rubrieke

    Adv. Nel produk van SA onderrig

    ONDERRIG vind nie net in die klaskamer plaas nie. Ons almal leer in talle verskillende kontekste, van kerke tot huise – en, ja, ook in hofsale. Wat leer ons dus oor die pedagogie van howe of, om...

  • Hoofartikels

    Wat Simon se blitsrekord sê

    SKITTEREND, Simon Magakwe! Met sy rekordtyd van 9,98 s in die 100 m op die SA atletiekbyeenkoms het dié naelloper inderdaad ’n sportsprokie laat waar word. Nie net het Magakawe vorige...

  • Briewe

    Filantropie, beloftes en revolusie

    Eleksie 2014: Reformasie teenoor reaksie, revolusie Suid-Afrika is vertroud met die spanning tussen behoudende en progressiewe historiese kragte. Revolusie wil alle bande met die hede breek, terwyl...

  • Rubrieke

    Kwotas was al onder die NP só

    KYK ’n bietjie na die volgende aanhaling: “As die XX’e byvoorbeeld 60% van die bevolking uitmaak, het hulle die reg op 60% van die beste poste in die land, en as die YY’e 6 of 7% van die...

  • Rubrieke

    Die kant wat in lewensgeveg behoort te wen

    EINDE 2010 ontvang ek ’n nuwejaarswens van ’n goeie vriend. Daarin meld hy Cyrus Moore se City of Thieves wat vertel van Nicco Lamparelli, ’n finansiële joernalis in Londen. Omdat 2011 vir my...

  • Hoofartikels

    SAUK-sensuur ’n laagtepunt

    HOE meer dinge in die SAUK verander, hoe meer bly dit dieselfde. Die nasionale “nuus-uitsaaier” se sensorskap van opposisie-advertensies en nuus-manipulering in die aanloop tot verkiesing 2014...

  • Briewe

    Nuwe hout, plaasplan en katvolk

    Kom kyk in Theunissen, geagte sportminister Geagte sportminister Fikile Mbalula, nou het u regtig te ver gegaan. Al weet ek niks van sport nie, gaan ek vir u ’n stukkie waarheid uitlê. Kom ons...

  • Rubrieke

    In die ewige stryd tussen mans en vroue

    ’n Ruk gelede hoor ek van ’n egpaar wat  al byna 43 jaar lank getroud is. Aan aftree dink hy egter nog glad nie, sê die man, want sy verstand makeer niks nie: Sy vrou het immers ál 43 jaar...

  • Sielsgoed

    Van Palmsondag na Paassondag

    ‘THE paradox of expectation is that those who believe in tomorrow can better live today; those who expect joy to come out of sadness can discover the beginnings of a new life amid the old; those...

  • Hoofartikels

    ANC-LP’s se Nkandla-systap

    MOENIE veel van die ondersoek deur ’n parlementêre veelparty-komitee na die openbare beskermer se Nkandla-verslag en pres. Jacob Zuma se reaksie daarop verwag nie. Nes die Seriti-kommissie oor...