Bloemfontein Verander Area
  • Vandag

    18°C / 6°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 35%

  • Woensdag

    18°C / 6°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 32%

  • Donderdag

    20°C / 8°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%

  • Vrydag

    21°C / 6°C

    Wind 33km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 21%

  • Saterdag

    11°C / 2°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 35%

  • Sondag

    16°C / 6°C

    Wind 18km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 33%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 6 ure gelede |

    ‘Reeksmoordenaar’ aktief naby universiteit

  • 6 ure gelede |

    IVP-moord: ‘Polisie sleep níé voete’

  • 7 ure gelede |

    Pta-man in argument doodgeskiet

  • 7 ure gelede |

    Bieber bly in die moeilikheid

  • 7 ure gelede |

    Downey-superheld is die rykste

  • 7 ure gelede |

    Vyf in suuraanvalle beseer

  • 7 ure gelede |

    Pa verkrag glo seun (4)

  • 8 ure gelede |

    Nóg ʼn tifoon gaan China tref

  • 8 ure gelede |

    Ses vas vir moord op tiener

  • 8 ure gelede |

    Dok wat koekeloer kos miljarde

  • 8 ure gelede |

    Widodo wen presidentsverkiesing

  • 8 ure gelede |

    Indiese ‘heks’ doodgeslaan

  • 8 ure gelede |

    Man in KZN doodgery

  • 9 ure gelede |

    Sweed sê hy is veilig in Oekraïne

  • 9 ure gelede |

    ‘Zuma moet hidrobreking keer’

  • 10 ure gelede |

    Man se lyk in kanaal gevind

  • 10 ure gelede |

    Joernalis sê jammer vir MH17-fout

  • 10 ure gelede |

    Méér swart vroue soek wit mans

  • 11 ure gelede |

    ​Erdogan ignoreer Obama

  • 11 ure gelede |

    Chinese vlugvertragings verwag

  • 12 ure gelede |

    VS-hospitaal ondersoek oor voorraad

  • 12 ure gelede |

    ‘Skopverkoper’ verkrag glo tiener

  • 12 ure gelede |

    Talle beseer in tenkwa-ontploffing

  • 12 ure gelede |

    ​Rus afgedank ná treinongeluk

  • 12 ure gelede |

    MH17: Doodstrein kom in Kharkif

  • 13 ure gelede |

    Man sterf in Boksburg-ongeluk

  • 13 ure gelede |

    Rusland sal help met MH17-ondersoek

  • 13 ure gelede |

    Al-Kaïda dreig om hande af te kap

  • 13 ure gelede |

    Polisie soek nog na Morris-kapers

  • 14 ure gelede |

    Indonesië kry vandag president

  • 14 ure gelede |

    Sewol: Magnaat se lyk gekry

  • Kirsten weer by Proteas 14 ure gelede |

    Kirsten weer by Proteas

  • 14 ure gelede |

    Tongaat: Ondersoek gaan voort

  • 15 ure gelede |

    Rebelle gee MH17-vlugopnemers

  • 15 ure gelede |

    Buitelanders sterf in Taliban-aanval

  • 16 ure gelede |

    Duisende vlug ná Boko Haram-aanval

  • 17 ure gelede |

    Gaza-dodetal nou hoër as in 2009

  • 17 ure gelede |

    'Trots op ANC-reaksie oor Israel'

  • Ystervarke dalk oorsaak van slaggat 17 ure gelede |

    Ystervarke dalk oorsaak van slaggat

  • 1 dag gelede |

    Kapers ‘harteloos’ – Makhura

  • 1 dag gelede |

    Hospitaal oop ná waterbesmetting

  • 1 dag gelede |

    Mans in hof vir moord op non

  • 1 dag gelede |

    Baba in kar: Ouers in hof

  • 1 dag gelede |

    'Dankie dat julle MH17 afskiet'

  • 1 dag gelede |

    Bus boender by bergkloof af

  • 1 dag gelede |

    Man verkrag, vermoor glo tiener

  • 1 dag gelede |

    Kenia se Twitter gekraak

  • 1 dag gelede |

    Saak van vermeende stropers uitgestel

  • 1 dag gelede |

    Verpleër vas wat tiener wil eet

  • 1 dag gelede |

    Selfoon help skelmpies uitvang

  • 1 dag gelede |

    Honderde migrante gered, lyke gevind

  • 1 dag gelede |

    Toeriste sterf in diepkloof-vloed

  • 1 dag gelede |

    Skat, só lyk ons seks-spreitabel!

  • 1 dag gelede |

    Hond byt baba dood

  • 1 dag gelede |

    MH17: Kenners begin lyke ondersoek

  • 1 dag gelede |

    Slang ‘brand’ huis af

  • 1 dag gelede |

    Afganistan: Talle militantes sterf

  • 1 dag gelede |

    Radiostasie beboet oor bestialiteit-grap

  • Miley vind doodsgrap snaaks 1 dag gelede |

    Miley vind doodsgrap snaaks

  • 1 dag gelede |

    Gewapende struikrowers eis water

  • 1 dag gelede |

    Ondersoekers land, konflik hervat in Oekraïne

  • 1 dag gelede |

    Mans wil betaal word vir besnydenis

  • 1 dag gelede |

    Bomaanvaller ‘was Australiese tiener’

  • 2 dae gelede |

    Man gee penis ’n gom-handdruk

  • 2 dae gelede |

    'Kruger-renosters nie verkoop'

  • 2 dae gelede |

    Fransman se lyk in see gevind

  • 2 dae gelede |

    Sweedse joernaliste in Oekraïne aangehou

  • 2 dae gelede |

    10 vas ná afleweringswa, bus bots

  • 2 dae gelede |

    Polisie red hond uit warm motor

  • 2 dae gelede |

    BBC betaal vir brakkies se reiskoste

  • 2 dae gelede |

    Lughawe-konflik laat 47 dood

  • 2 dae gelede |

    Ouers vas wat baba in kar toesluit

  • 2 dae gelede |

    Roker se vrou kry kwartbiljoen

  • 2 dae gelede |

    Drie sterf in Mombasa-aanval

  • 2 dae gelede |

    Vyfjarige ná kaping gevind

  • 2 dae gelede |

    ​Poetin beloof ‘veiligheid’

  • 2 dae gelede |

    Filippyne open reuse-stadion

  • 2 dae gelede |

    Baba sterf in Kaapstad-ongeluk, 10 beseer

  • 2 dae gelede |

    Taiwan-mesaanval: Doodstraf gevra

  • 2 dae gelede |

    Belonings vir motorkapings in Gauteng

  • 2 dae gelede |

    Dodetal in Gaza styg tot meer as 500

  • 2 dae gelede |

    Man val kinders met mes aan, 1 sterf

  • 2 dae gelede |

    Trein ontspoor in Wisconsin

  • 2 dae gelede |

    Toelaes: Kinders vaar beter op skool

  • 2 dae gelede |

    SAUK-bonusse om 'dankie te sê'

  • 2 dae gelede |

    Kerry blameer Hamas vir konflik

  • 2 dae gelede |

    MH17: Afvaardiging besoek Torez

  • 2 dae gelede |

    IVP-raadslid doodgeskiet

  • 2 dae gelede |

    Man vas vir lyk by kerk

  • 2 dae gelede |

    Italië keelvol vir migrante

  • 2 dae gelede |

    Air India was glo naby MH17

  • James Garner sterf 2 dae gelede |

    James Garner sterf

  • 2 dae gelede |

    Familie wil slagoffers kan begrawe

  • Ferbos se trompet word stil 2 dae gelede |

    Ferbos se trompet word stil

  • 2 dae gelede |

    MH17: 196 lyke gekry

  • 3 dae gelede |

    Duisende vlug in Gaza-strook

  • 3 dae gelede |

    Filippyne onderteken rookwet

  • 3 dae gelede |

    Kapers sleep kind buite motor

  • 3 dae gelede |

    Rebelle vra wapenstilstand


Olifant-aanval ‘kon verhoed word’ – kenner

sapa
Woensdag 15 Januarie 2014

Twee toeriste kon ’n aanval deur ’n olifant in die Kruger Nasionale Park vermy indien hulle geweet het hoe om die olifant se lyftaal te lees, het ’n dieregedrag-kenner gesê.

Les Hes, ’n wildlewe-gids met 35 jaar se ervaring in die lees van dieregedrag, het gereageer op videomateriaal van die aanval wat vandeesweek op die internet versprei is, het ’n Sapa-korrespondent Woensdag berig.

Die toeriste, Sarah Brooks van Brittanje en haar Suid-Afrikaans gebore verloofde, Jans de Klerk, het twee weke gelede in die nuus beland toe die olifant hul motor naby die N’waswitshaka-watergat by Pretoriuskop aangeval het. Brooks en De Klerk woon in Spalding in Brittanje.

Die aanval het op 30 Desember plaasgevind.

Die twee het die olifant op ’n grondpad gevolg. Die olifant het omgedraai, hul motor omgegooi en dit honderde meters die bos in gestoot.

Enkele sekondes voor die aanval het die olifant vlugtig na hulle omgedraai en toe aanhou stap.

Een van die olifant se tande het Brooks se dy deurboor. Sy is per helikopter na die Mediclinic in Nelspruit geneem en op 6 Januarie ontslaan.

Die park het besluit om die olifant van kant te maak, aangesien dit glo ook voorheen aggressiewe gedrag teenoor ander olifante openbaar het.

Hes glo egter die toeriste het te naby aan die bul-olifant gery en hul kon steeds uit die gevaarlike situasie ontsnap. 

“Dit is eintlik baie tragies dat hulle besluit het om hierdie olifant te skiet oor twee toeriste wat dom opgetree het ... wanneer ’n mens na die video kyk, is dit duidelik dat dit beslis die toeriste se skuld was. Hierdie is waarskynlik mense wat geen kennis van olifantgedrag het nie. Om reg agter die olifant te ry, was ’n betreding van ruimte,” het hy gesê.

“Soos die olifant na sy kant draai, is dit duidelik dat die motor hom steur en die toeriste moes betyds besef het hulle moet wegkom.”

Hes het gesê die groei van die olifantbevolking in die Kruger Nasionale Park en ’n toename in die hoeveelheid toeriste wat die park besoek, verhoog die moontlikheid van dié soort aanvalle.

Hy het gesê mense wat olifante kyk moet minstens 15 meter weg van hulle bly en moet altyd ’n ontsnappingsroete in gedagte hou.

“Lees die dier se gedrag. Daar sal altyd ’n duidelike teken wees om jou te laat weet as hy aggressief is,” het Hes gesê.

Ike Phaahla, woordvoerder van SA Nasionale Parke, het saamgestem die paartjie het nie op ’n veilige afstand gebly nie.

“As ’n mens na die video kyk, blyk dit hulle het die dier van te naby gevolg. Hulle moes weggery het toe dit omgedraai het.”

Hy het gesê dit is moeilik om ’n besliste gevolgtrekking te maak as ’n mens nie saam met die paartjie in die motor was nie.

Volgens Phaahla is mense al in die verlede uit die park verban weens roekelose gedrag. Hy wou egter nie sê of dít op Brooks en De Klerk van toepassing is nie.



  • Klag teen rugbyspeler laat vaar

  • Aanvaller in japtrap deur boere gevang

  • Juan Smith se sprokiesverhaal duur voort

  • ‘ ’n Lang, lang pad lê voor’ ná vlug MH17

  • Moordenaars, verkragters dien in SAPD

  • Pres. Jonathan praat met ouers

  • VN se sekretaris-generaal maan Israel en Palestyne

  • Sanral hou vervolgingsproses terug

  • Voor Volksblad

  • Versteekte kamera verras met foto’svan grootvoete in Knysna-bos

  • Mbalula laat vir vergadering oor 2022-spele

  • Derde oplaag druk vir Madiba-boek

  • Christene moet vlug vir lewe uit Irak

  • Rivers waag met Oscar-‘grap’

  • Werker sterf ná voorval by LUR se huis

  • Spoornetwerk opgegradeer al langs N12

  • Vermeende sjokoladedief glo dwelmslaaf

  • Leraarse vrou sterf

  • Raadslede besluit om rolmodelle vir mans te wees

  • Man voor ná beweerde tref-en-trap-ongeluk

  • Pak jou handsak vir ’n reis saam met Lizz

  • Moordklag ondersoek nadat lyk gevind is

  • Skaliegas: Partye stel ultimatum

  • Ster-matrieks moet spring om in te skryf

  • Boere ly verliese weens plakkers op grond ná eis

  • Boer bied R1 000 vir plaasaanvaller se lewe

  • Wreedheid van plaasaanvalle kwel steeds

  • Apparaat kan flaminke red

  • Chinesestad afgesper weens builepes

  • Teelaarde vir ’n revolusie geskep

  • Wettiging van sekswerk ‘kan MIV-oordrag laat daal’

  • Kwartmiljoen in Suid-Afrika sterf aan MIV verlede jaar

  • Islamiete sterk in SA, sê kenner

  • Minister se span neem vorm aan

  • Departemente sal NOP nou moet navolg

  • Ses eis oor lae range

  • Offisiere deur MK Rusland toe gestuur

  • Moet John ’n move maak?

  • Cilliers klap sweep in hof

  • Smith weer ’n Springbok

  • DA-jeug betoog vir beurse

  • EFF-lede bestorm wetgewer; polisie druk deur toe

  • Verdediging sê hoekom 3 nie gearresteer moet word

  • SA stuur taakspan na Midde-Ooste

  • Israel tref 70 teikens in Gasa; dodetal meer as 570

  • Rampvlug: MH17 (blog)

  • Ystervarke dalk oorsaak van dié ergernis

  • Eis kom oor kind in sel

  • DA dreig met grondwethof oor gesondheidskrisis in Vrystaat

  • Familie eien verdagte

  • De Lille is volgende getuie voor kommissie

  • Verskuiwing van lyke kwel

  • Sjokolade-bende: Twee in hof

  • SAPD wil ‘net die beste’ werf

  • C.R. Swart begrawe

  • Oud-UV-lektor swem deur Engelse Kanaal

  • Nog ’n pienkvoet op pad vir Shakira

  • Matfield as ambassadeur aangewys

  • SA spog met sy eie ‘weerwolf-kat’

  • Bfn-strate onder water weens werk aan pype

  • Vermeende dwelmmuil se ma wil haar dogter help

  • Malakoane nie in hof oor water

  • Kruising glo amper veiliger

  • Drie grotes kry vanjaar hoë eer op Gariepfees

  • Dorp se strate weer stil ná oproer verlede week

  • VS-munisipaliteite ‘kan nie met openbare geld vertrou word’

  • Man in hegtenisnadat hy glo syma verkrag het

  • DG kom kyk na water

  • Polisie gemaan oor misbruik van mag

  • Geregtelike ondersoek ná 4 j. begin

  • Nuwe forum bespreek SAR-geweld

  • Geskiedenis dalk ’n moet

  • Robbeneiland glo 'wanbestuur'

  • Nhleko beloof optrede teen plaasmoorde

  • SA gewaarsku oor ekonomie

  • Miljarde dalk geëis van Transnet

  • ‘Kernkrag groot deel van SA’

  • Costa Concordia uiteindelik reg vir laaste vaart

  • Luna Paige vermaak op Vryfees

  • Ondersoek reg om te sterf, vra kenner

  • ‘Slim’ lense kan diabete help

  • Anti-gay lande gewaarsku

  • Slagoffers van rampvlug gedenk

  • Middel teen TB gaan derde toetsfase binne

  • Voorwaarts na Mars!

  • Dié projek laat harte warm klop

  • Tonnels vuur glo konflik aan

  • Gasa-konflik ruk die wêreld

  • 4-jarige se gru-dood: 'Bring kapers vir ons'

  • SAPD gaan nuwe rekrute 'nou straf toets'

  • Seriti: Richard Young begin nie getuig

  • Óf jy hou daarvan óf jy haat dit...

  • UV wil veiligheid verskerp met nuwe maatreëls

  • 5-jarige gekaap: 'Hoekom het jy my nie vroeër kom kry?'

  • VN-veiligheidsraad vra 'onmiddellike skietstilstand' in Gasa

  • Powers gee donker wolk ’n silwer randjie

  • Kleuter sterf in kaping

  • Bfn-polisieman dood ná tref-en-trap-ongeluk

  • SAUK gee groot bonusse

  • Inwoners hou optog by kruising

  • Rowers oorval bejaarde vrou in plaashuis

  • Franse toetsrugbyspelers aangeval ná onderonsie in klub

  • Skietstilstand nou nodig

  • Huil die Leser

  • Rugbyliga raak rof in Rosestad

  • Feesgangers ‘geskool in die kunste’

  • Prins George vier eerste verjaardag

  • Vlug weer in die kollig

  • Skokfeite oor lugramp onthul

  • SA helikoptervlieënier sterf op rampvlug

  • Boer hartseer gegroet

  • ‘Hoofpyn’, ‘Soettand’ gevang

  • Katse-noodwater help metro tot in Oktober

  • Bfn-prokureur slaan kolhou by tuiste van gholf in Skotland

  • Ongebruikte toerusting gevind

  • Joost ál swakker maar hy ‘bly geweldig positief’

  • ‘Hy’s werklik nie meer hier nie’

  • Apartheid-beelde bly, sê minister

  • Kom tjil met tjil-musiek

  • KSA skors vier vroue

  • Dié was lekkerste Vryfees, sê Jak

  • Produksie oor hartsmense roer gehoor se hartsnare

  • Mathys Roets ry wêreld plat

  • Solank die wind waai . . .

  • Slim? Of gevaarlik?

  • Só raak Elvis aan die hemel

  • Moenie die regte wêreld vergeet nie

  • Terug waar hy begin het

  • Hoogtepunt op flou spyskaart

  • Só word jou huis werklik ‘ ’n masjien om in te woon’

  • ‘Dié lewe het my gekies’

  • Dries Putter oorlede

  • Mars ná 16 jaar gekarteerde terrein

  • Feesgangers kan geld vir produksie terugkry

  • Kellerman en Dot bied kos vir die siel

  • Fees groet Adri vir oulaas

  • ’n Dot op die kop

  • Kleintjies los nie vir Lollos

  • Is vandag se kinders nog vatbaar?

  • Shakespeare in kleur getooi

  • Dana: Stille waters, diepe grond

  • Grusame moorde bespreek

  • Bullets over Bishop Lavis sterk drama

  • Wenners van kosstalletjies

  • Niemand in dié stuk gespaar

  • The Bar steek grense oor

  • S(t)out of peper? Jy kies self

  • Feesfoto's