Bloemfontein Verander Area
  • Vandag

    21°C / 7°C

    Wind 21km/h

    Reënval 10.4mm

    Humiditeit 42%

  • Donderdag

    17°C / 7°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 35%

  • Vrydag

    20°C / 9°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 22%

  • Saterdag

    22°C / 9°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 27%

  • Sondag

    20°C / 7°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 22%

  • Maandag

    22°C / 10°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 19%


Sy sal Pippie se boetie mis

‘Ek voel meer soos sy ma’ – ouma

Lourensa Eckard
Dinsdag 13 Augustus 2013

JOHANNESBURG. – “Ek voel meer soos Arno se ma as sy ouma.”

So het Loesje Barnard, Pippie Kruger se ouma, gister oor die vierjarige brandslagoffertjie se boetie, Arno (2), gesê.

Sedert Oujaarsaand in 2011, toe Pippie 80% derdegraadse brandwonde oor haar lyf opgedoen het toe ’n vuuraansteekmiddel op haar beland en ontplof het, woon Arno by Barnard.

“Hy was maar ses maande oud toe dit gebeur het, so ek moes hom grootmaak,” het Barnard gister op die bekendstelling van die boek Pippie, geskryf deur Colleen Naudé en Pippie se ma, Anice, in Sandton gesê.

Barnard het gesê sy gaan hom mis as Anice en Pippie volgende maand terug Lephalale (Ellisras) toe trek.

“Ek sal dit alles weer doen. Arno voel nou soos my eie kind.”

Pippie se pa, Erwin, en haar oupas en oumas het ook gister die bekendstelling bygewoon.

“Ek kan steeds Pippie se gesig sien brand en ek sal dit seker nooit kan vergeet nie,” het Erwin gesê. Hy verwerk steeds die trauma van daardie aand.

Dr. Ridwan Mia, die plastiese chirurg wat gekweekte vel op Pippie oorgeplant het, het vertel hoe emosioneel hy gedurende die proses was.

“Ek het so wetenskaplik as moontlik met Anice en Erwin gepraat, want as ’n dokter kon ek nie wys hoe emosioneel ek eintlik was nie.”

Mia het sterk uitgevaar teen diegene wat sê Pippie se veloorplanting, wat sowat R240 000 gekos het, was buitensporig.

“As ’n dokter moet jy die beste vir jou pasiënt doen. Ja, daar was goedkoper opsies, maar dit was nie die beste vir Pippie nie. Jy gaan mos nie vir Madiba by die Chris Hani-Baragwanath-hospitaal behandel net omdat dit goedkoper is nie?”

Daar was volgens Mia ook verskeie dokters wat gesê het die baanbrekerswerk wat met die veloorplanting gedoen is, is tevergeefs.

“Sommige dokters het gesê ons is net besig om ’n stuk vleis te behandel.”

Die oomblik toe hy Pippie die eerste keer sien, was verskriklik, het Mia gesê.

“Die vuuraansteekmiddel was steeds brandend aan haar vel, sy was baie geswel, van haar spiere en vetweefsel was so erg gebrand dat ’n mens sommige van haar ribbebene kon sien.”



  • Wonderwerkie hardloop weer rond by huis

  • Bloemfonteinse voorstede sonder water

  • ‘Ons wil net weet hoekom?’

  • Blonde mediastrateeg ook op EVV se lys

  • Zuma speel op emosies toe hy mense herinner aan moeilike lewe onder apartheid

  • Verdagtes op borgtog vrygelaat

  • ANC-swaargewigte bekyk Nkandla-verslag

  • Koninklikes besoek skouspelagtige Uluru

  • ‘Hard gepraat’ op vergadering

  • Lyke van passasiers gesoek

  • OVK bekragtig net een beswaar

  • Duikbootjie soek steeds

  • Mugabe se salaris ‘gesny’

  • Moolman haal al self asem, sê woordvoerder

  • Inwoners gewaar glo leeus naby hoewes

  • Pa haal pistool oor, skiet kleuter dood

  • Rina is tuis, hoor hartseer geliefdes

  • ‘Vat my dan maar’

  • Voormalige premier help DA

  • Sonkragaanlegte begin nou met bedryfsfase

  • SMS en wen rugbykaartjies

  • Ons gee om

  • Benoemde wil ander help ná vonnis

  • AfriForum kla hoës aan van korrupsie

  • Boervrou nie aangekla

  • ‘Elise’ lewer praatjie in NG kerk

  • Gebruik van kerke vir stemme kwel Meshoe

  • Twee rowers doen hulself as polisie voor

  • Pa skiet glo gesin

  • Seun steeds verdoof ná treurspel

  • Oordbestuurder sterf in rooftog

  • Troepie-beeld dalk verskuif

  • Garies maak gereed om Grietjie te groet

  • Seun maak eerste noodoproep

  • Tot 1 m. uit Sirië in Turkye

  • Politici wat in kerke praat, kwel

  • Só werk SA se kiesstelsel

  • EVV-klag teen SAUK ingedien

  • ’n Gedeelde middaghappie

  • Kolonel wen geding oor pos

  • Nepal stig hulpfonds vir sjerpas

  • Afrikaans vier eeu van erkenning

  • Gebeure in hart-eenheid laat UV-artse brief skryf

  • Handboekfiasko draai in hof

  • SANW ‘moet besluit watter mag hy wil wees’

  • ‘Maak nie saak nie’

  • ‘Zim bied nie toekoms vir rugby’

  • ENB se rolstoel-twiet laat storm losbars

  • Baba sterf ná skoot uit pa se pistool

  • Moolman word beter

  • Boston-marathon bring tere oomblikke

  • 80 renosterhorings - meer as 300 kg - uit kluise gesteel

  • SAUK wil ook nie EFF-reklame uitsaai, sê Malema

  • ANC-swaargewigte gekies vir Nkandla-komitee

  • Komitee vra meer tyd vir Nkandla

  • Koninklikes kry romantiese wegbreek

  • Johannesburg is Afrika se 'Twitter-hoofstad'

  • Dapper ma red kinders in aanval

  • Seun nog onder sterk verdowing ná botsing

  • ANC begin aanslag om Afrikaner-stem te werf

  • Wildstropery ‘is wêreldwye veiligheidskwessie’

  • Zille maan teen stem vir ANC

  • Boervrou in hof ná skote op haar man

  • Ma, twee kinders erg beseer in ontploffing

  • ‘Lekker Ou Jan’ se tant Grietjie begrawe

  • Diewe slaan toe op renosterhoring

  • Herinstelling van polisie-eenhede vorder stadig

  • Paaie eis al meer as 100

  • Sy bruid het hom vir ’n ses geslaan, sê Neil

  • Motor ploeg in vol kerk in

  • Politieke oorlog

  • Reeva sou saam met Oscar reis

  • Drie gevang oor boer

  • Lugdiens kyk na eetgerei

  • Seun leef ná vlug in wielholte

  • Sussie getuig oor motorongeluk

  • Kom smul aan kaas en wyn op mark

  • Centlec moet met inwoners kommunikeer, sê DA

  • Waterbeperkings uiters nodig, sê AfriForum

  • SAR op rand van volksmoord, sê Tutu

  • SMS en wen rugbykaartjies

  • Dit lyk nie of Nkandla mense pla

  • FW vol vertroue oor SA se toekoms

  • Internasionaal geleide paneel maak NWU-verslag bekend

  • Skerp woorde ná ramp

  • VS-hof laat man só ‘vry’

  • Dolfyne onder druk weens vraag na stokvis

  • ‘Leen renosters aan boere’

  • Verantwoordelike gemeentes gevra om spekbome te plant

  • Peaches Geldof in Kent begrawe

  • Boer vir inbreker aangesien, deur vrou geskiet

  • Treurspel op pad eis feitlik hele gesin

  • Bokswêreld groet die Hurricane

  • Prins George is die ster van die toer

  • Vlamme en waterkanonne in Caracas

  • Egpaar sterf in aanval op gasteplaas

  • Bfn-langasem eerste SA vrou oor eindstreep

  • Kullery glo met SANW-voertuie

  • Kerke hou optog vir ‘beter leiers in SA’

  • Weermag klap sweep oor dissipline

  • Politici vry nie openlik na kerkgangers se kruisies

  • ’n Ellelange sin

  • Jagseisoen eerste keer met banket geopen

  • Zola staan nie terug vir jonger atlete

  • Man klou aan bakkie terwyl dief wegjaag

  • Niehaus, Van der Merwe sing vir hul pa’s

  • Vrou gesoek wat glo leeu stamp

  • Tennisspelers haal SA span

  • Tralies weer ’n krag in SA se skolenetbal

  • Hentie Cilliers meet kragte met Queens

  • Drie van HTShaal SA span

  • Grey kan onoorwonne afsluit

  • Bothaville lewer puik vertoning in sege oor Riebies

  • Finaliste in landwye kompetisie

  • Niemand nog vas ná moord

  • Hondsdolheid neem toe in Mangaung

  • Nood druk nou by dié landdroshof

  • Verdagte aangekla ná bylmoorde

  • Sluitingsdatum kom ál nader

  • Help om nood te verlig

  • Twis oor skoolhoofpos draai nou in hof

  • Dié buurte in Bfn van Woensdag sonder water

  • Tien lesers kan weer kaartjies wen

  • Koningin blaas vandag 88 kersies dood

  • Sheikh nou tuis in VS

  • Wêreld vier Paasfees

  • Puk-span wen debat met dagga-argument

  • Oud-Vrystater se blog kook

  • Viool se klank smee bande

  • Troetel ’n kietsie wyl jy aan jou koffie teug

  • Nóg drie renosters gestroop

  • Moord op afgetrede boer skok NK-dorp

  • Senekal-vrou in haar tuin vermoor

  • Diere-maniere deur lens vasgevang

  • Mike Horn pak nuwe avontuur aan