Bloemfontein Verander Area
  • Vandag

    22°C / 9°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 17%

  • Donderdag

    23°C / 9°C

    Wind 7km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 15%

  • Vrydag

    23°C / 10°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 15%

  • Saterdag

    25°C / 10°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 15%

  • Sondag

    26°C / 10°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 13%

  • Maandag

    27°C / 12°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 11%


Brüssow verlore vir SA rugby

Gaan in Japan speel

hendrik cronjé
Donderdag 20 Junie 2013
BLOEMFONTEIN. – Springbok-rugby het ’n harde hou in die maag gekry toe dit gister bekend geword het dat nóg ’n grote, die flank Heinrich Brüssow, op pad na Japan is.
Brüssow se voorgenome skuif volg op die besluit van die Stormers se Bok-slot Andries Bekker om hom ná die Super-reeks by sy gewese spanmaats Jaque Fourie, JP Pietersen en Fourie du Preez in Japan aan te sluit.
Brüssow se planne sal nie goeie nuus wees nie vir Bok-afrigter Heyneke Meyer ná sy span se getjommel in die losstryd teen die Skotte die afgelope naweek in Nelspruit. 
Maar die Bok-keurders se besluit om nie vroeër die spelbreker-flank van die Cheetahs in ’n vergrote groep van 38 in te sluit nie, was waarskynlik ’n duidelike boodskap aan Brüssow oor sy toetsloopbaan. 
Sport24 verneem Brüssow sal waarskynlik direk ná die Super-reeks op die vliegtuig klim en dat die Cheetahs in die Curriebeker-reeks sonder hom sal moet klaarkom. 
Sy huidige Cheetahs-kontrak verstryk egter eers ná die Curriebeker-reeks, maar dit is hoogs onwaarskynlik dat dié span se afrigter, Naka Drotské, in sy pad sal staan om vroeër na Japan te gaan. 
Brüssow was tot dusver vanjaar een van die heel beste losvoorspelers tussen die Suid-Afrikaanse spelers en hy wil skynbaar aanstaande jaar weer vir die Cheetahs in die Super-reeks speel.
Wanneer Brüssow na Japan skuif, sal hy vanweë die bepalings in sy kontrak nie meer vir die Bokke beskikbaar wees nie.
Die 26-jarige Brüssow, wat 20 Bok-toetse agter sy naam het, het in vanjaar se Super-reeks gewys dat hy veel meer as net ’n baljagter is en met die wêreld se bestes as baldraer en verdediger kan meeding.
Ná kritiek verlede seisoen dat hy te veel strafskoppe afstaan, het hy vanjaar uitstekend aangepas by die reëlveranderinge by die afbreekpunte.
Ná die Bokke se gesukkel die afgelope naweek by die afbreekpunte teen Skotland, het Meyer gister vir Francois Louw, Willem Alberts en Pierre Spies as sy lostrio vir Saterdag se toets teen Samoa gekies. 
Verskeie kenners meen Meyer het ’n kans verspeel om nie Brüssow se Cheetahs-spanmaat Lappies Labuschagné ’n kans op toetsvlak te gee nie. 
Ander kenners sê Brüssow moes in die Bok-groep gewees en die kans gekry het om te wys dat hy sy man op die hoogste vlak kan staan.


  • misdaad

    Arbeidsaak kry nekslag

  • omgewing

    Boere vra hulp van regering ná brande

  • ‘Percy weet nie eens wie ek is!’

  • onderwys

    ‘Vriende het rug op my gedraai’

  • onderwys

    Christene onverdraagsaam, sê ma van NK

  • misdaad

    Don gee kennis van sy appèl

  • gesondheid

    Kardiologie by Rosepark kos staat miljoene

  • wetenskap

    ‘Aweregse’ GPS met Steve

  • onderwys

    Ouers sal veg vir Christenskap

  • ’n Lewe omvergewerp

  • onderwys

    Ouers wek kommer met gedrag

  • misdaad

    Dogters het terugbaklei teen pa

  • Moord sou SA ruk

  • omgewing

    SA aktiviste oorsee gevang oor walvisse

  • Wen kaartjies vir Cheetah-stryd

  • onderwys

    ‘Ouers moet baklei om godsdiens te behou’

  • onderwys

    ‘Bid voor of ná skool’

  • Thabi is kwaai opgewonde

  • politiek

    Grondberaad: Onwettige uitsetting van werkers bespreek

  • politiek

    Agri SA maan oor arbeid

  • gesondheid

    Private mediese koste bly te hoog

  • omgewing

    Renosterstropery: OB ontvang klag

  • misdaad

    Polisie warm op spoor van twee juweeldiewe

  • Versoek oor visums ingedien

  • Pa en twee kinders brand dood

  • onderwys

    Matrikulante sal 6 Januarie weet

  • wereld

    Nederlandse sendelinge vlug uit Lesotho

  • Eerste prinses ’n Vrystater

  • Gesin hou moed nadat huis rampspoedig afbrand

  • Pansy Tlakula bedank

  • SA se oudste krieketspeler sterf

  • Nuusdag met Niekie: 2 September 2014

  • omgewing

    Kuifkoppe tot aaphonde sit beste poot voor

  • onderwys

    Christelike praktyke in hof aangevat

  • ‘Stabiliteit in Lesotho herstel’

  • politiek

    Chaos in NV: LP’s vir eers nie geskors

  • omgewing

    Oos-Vrystaat dalk rampgebied

  • gesondheid

    Jou brein kry swaar as jy vet is, wys studie

  • onderwys

    VS-skool spog met beste span in land

  • onderwys

    ‘Eerste wêreld se IK verlaag’

  • Vóór Absa

  • gesondheid

    Padkaart moet Ebola-virus só stuit

  • onderwys

    Eerste private biblioteek in SA open in VS

  • Oom Ollie laat ’n skatkis agter

  • Kitskosgroep doen dit wéér

  • Wen só rugbykaartjies

  • gesondheid

    Hoof doen dit self, sê dokters

  • omgewing

    Aussies mag renostertrofeë nie huis toe vat

  • Bokke kry spesiale brille vir vlugflouheid

  • misdaad

    Gevonniste boer wreed aangeval, beroof

  • misdaad

    Dogters getuig oor pa, verkragting

  • gesondheid

    Skoolmeisie sterf dae ná haar baba se geboorte

  • AfriForum bly oor krieket in Afrikaans

  • Slot kry 2de operasie ná nek breek

  • ‘Meester van improvisasie’

  • 'Here, gee vir Ollie 'n trekklavier'

  • Polisie soek nog na plaasaanvallers

  • ‘Ek het hom aan sy tokse herken,’ sê ma ná seun nek breek

  • misdaad

    Tyd raak min vir Don om appèl in te dien

  • wereld

    ‘Staatsgreep’ in Lesotho raak SA boere

  • Luister: Niekie van den Berg nou deel van Netwerk24-span

  • Taxibestuurder doodgeskiet, busse uitgebrand

  • Nóg een val hom dood by Tukkies

  • Bfn-gesin verloor besittings, diere in brand

  • omgewing

    Duisende hektare weiveld brand in Oos-Vrystaat af

  • onderwys

    Daar ís goeie openbare skole, sê SAOU-hoof

  • Vroeë dae van TV’s

  • Talent skitter op Grey-musiekfees

  • Joost ‘dink nie aan doodgaan’

  • politiek

    Jesus moet weer kom, vra Zuma

  • Vosloo groet Naspers

  • omgewing

    SANParke betaal deposito’s terug

  • Talle vrae oor tender vir bou van kiosk by Naval Hill-restaurant

  • Talentvolle slot breek nek in wedstryd

  • misdaad

    Twee gevang met meer as miljoen se Mandrax

  • Gaste gooi gay-egpaar uit kroeg

  • Bejaarde in trauma-eenheid ná plaasaanval