Bloemfontein Verander Area
  • Vandag

    17°C / 7°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 38%

  • Vrydag

    19°C / 8°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 32%

  • Saterdag

    22°C / 9°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 26%

  • Sondag

    18°C / 6°C

    Wind 26km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 29%

  • Maandag

    19°C / 7°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 34%

  • Dinsdag

    22°C / 9°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 23%


‘Helde se siel leef voort’

SAR-soldaat ’n voorbeeld genoem

Seugnet Esterhuyse
Sondag 07 April 2013
Die pers beret en handwapen van sktr. Khomotso Paul Msenga, een van die 13 soldate wat in Sentraal-Afrikaanse Republiek doodgeskiet is, lê op sy kis tydens sy begrafnis die naweek in Mamelodi, in die ooste van Pretoria.Foto: Lisa Hnatowicz

‘Helde gaan nooit dood nie. Hul siel leef in die harte van hul geliefdes voort.”

So het genl.maj. Manfred Mabuza eergister van sktr. Khomotso Paul Msenga, een van die 13 troepe wat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) dood is, afskeid geneem op sy begrafnis in Mamelodi, Pretoria.

Die Charity and Faith Mission-kerk was stampvol.

Dit is ’n eer om hom as een van ons te kon hê.

Msenga se naaste familie, onder wie sy ma, Helen, pa, Vusi, en vrou, Zanele, was in swart en rooi geklee. Sy driejarige dogtertjie, Kgomotso, het tydens die diens voor haar pa se kis gespeel. Twee groot foto’s van hom het voor in die kerk gehang.

Sy pers beret en handmes het bo-op sy kis gelê.

“Helde moet nooit betreur word nie, maar verheerlik word,” het Mabuza gesê.

Mabuza het Msenga (27) as een van Mamelodi se puikste seuns opgesom.

“Hy (Msenga) het die weermag gedien. Jul verlies is ons verlies,” het Mabuza aan Msenga se familie gesê.

Kol. William Dixon van die infanterieformasie onder wie Msenga in die SAR gedien het, het ook die diens bygewoon.

“Ek sal altyd dankbaar wees vir sy buitengewone voorbeeld van ’n held.

“Hy het soos ’n ware held baklei. Hy het gesterf terwyl hy ons verbintenis tot vrede en standvastigheid verdedig het.

“Dit is ’n eer om hom as een van ons te kon hê,” het Dixon gesê.

Dertien valskermsoldate het op 23 Maart met hul lewe in die Slag van Bangui geboet. Nagenoeg 46 is beseer, waarvan 27 ernstig. Kpl. Ntebaleng Andrew Mogorosi (40), sktr. Zamani Jim Mxhosana (27) en sktr. Maleisane Samuel Thulo (27) is in ’n gesamentlike diens in Bloemfontein te ruste gelê.

Die ander soldate, onder wie kpl. Mokgadi Darius Seakamela (41) is in Polokwane, sktr. Motsamai William Bojane (26) in Theunissen, sktr. Xolani Dlamini (26) in Diepkloof, o.kpl. Daniel Sello Molara (43) in Botshabelo, o.kpl. Lukas Mohapi Tsheke (44) in Viljoenskroon, sktr. Lesego Maxwell Hertzog Lebatlang (31) in Kuruman, sktr. Karabo Edwin Matsheka (28) in Mahikeng, sktr. Vusumzi Joseph Ngaleka (27) in Khayelitsha en sktr. Thabiso Anthon Phirimana (27) in Matatiele begrawe.



  • Ouerpaar skuldig

  • SA vrou vermoor glo drie van haar kinders

  • Vliegongeluk eis 2

  • Distrik se beveiligings plan wérk

  • Vakansiedae sal lei tot jolige atmosfeer op skou

  • Malawiër in hof ná moorde

  • ANC-LP kap party nadat hy bedank

  • Roelf Meyer breek lansie vir Ramaphosa

  • Minder sterf op paaie in Paastyd

  • Terreurbom ontplof

  • Dan Pienaar se stink kanaal dalk iets van die verlede ná ingryping

  • Man sterf in motorfietsongeluk

  • Zuma-uurglas ‘loop leeg’

  • Koue in Rosestad vir eers verby

  • Matjhabeng het nog baie probleme, maar ook heelparty suksesse

  • Partye werp alles in stryd

  • Cope dien klag in oor plakkate

  • ACDP wil ekonomie só regruk

  • Lyk op plaas gekry

  • Tyd raak min om presteerders vir prestige-titel te benoem

  • Kaartjies vir rugby nog te wen

  • Oscar-wenner gekies as wêreld se mooiste

  • Drew nou ma van twee dogters

  • Skielike dood van navorser skok

  • Sjimp ’n rype 70

  • Blye weersiens toe Dozi vermiste hond terugkry

  • Groot terugslag tref wildboer

  • Jong leerkrag dood gekry

  • Merinoboer-koning betower Aussies

  • Asteroïede wat stad kan uitwis, mis aarde jaarliks net-net

  • Volksroetes na die toekoms

  • Krim: VSA se geraamte in sy kas

  • Weermag op koers vir totale herstrukturering, modernisering

  • Tender van Sassa ondersoek

  • Net trek ál stywer om raadslede

  • Verdagte kan glo baie dinge nie onthou

  • Kwotas: Bespreking bereik dooiepunt

  • President twee weke ná verkiesing beëdig

  • Pukke vereer 3 vir rol in media

  • ‘Dié wat stroop, is ryk’

  • Vrou eis ná aanval deur eend

  • Kolwer terug na Indiese Premierliga

  • Dit sneeu in Lesotho!

  • Malawiër se saak uitgestel

  • Prins William en Kate besoek rowwe buurt

  • Koop plakkies en red sjimpansees

  • Koninklikes op Paassondag

  • Prinsie in die dieretuin

  • Bekende geohidroloog skielik oorlede

  • Nog geen besluit oor Mdluli se lot

  • Bloemfonteinse voorstede sonder water

  • Koninklikes besoek skouspelagtige Uluru

  • Wonderwerkie hardloop weer rond by huis

  • ‘Ons wil net weet hoekom?’

  • Blonde mediastrateeg ook op EVV se lys

  • Zuma speel op emosies toe hy mense herinner aan moeilike lewe onder apartheid

  • Verdagtes op borgtog vrygelaat

  • ANC-swaargewigte bekyk Nkandla-verslag

  • ‘Hard gepraat’ op vergadering

  • Lyke van passasiers gesoek

  • OVK bekragtig net een beswaar

  • Duikbootjie soek steeds

  • Mugabe se salaris ‘gesny’

  • Moolman haal al self asem, sê woordvoerder

  • Inwoners gewaar glo leeus naby hoewes

  • Pa haal pistool oor, skiet kleuter dood

  • Rina is tuis, hoor hartseer geliefdes

  • ‘Vat my dan maar’

  • Voormalige premier help DA

  • Sonkragaanlegte begin nou met bedryfsfase

  • SMS en wen rugbykaartjies

  • Ons gee om

  • Benoemde wil ander help ná vonnis

  • AfriForum kla hoës aan van korrupsie

  • Boervrou nie aangekla

  • ‘Elise’ lewer praatjie in NG kerk

  • Gebruik van kerke vir stemme kwel Meshoe

  • Twee rowers doen hulself as polisie voor

  • Pa skiet glo gesin

  • Seun steeds verdoof ná treurspel

  • Oordbestuurder sterf in rooftog

  • Troepie-beeld dalk verskuif

  • Garies maak gereed om Grietjie te groet

  • Seun maak eerste noodoproep

  • Tot 1 m. uit Sirië in Turkye

  • Politici wat in kerke praat, kwel

  • Só werk SA se kiesstelsel

  • EVV-klag teen SAUK ingedien

  • ’n Gedeelde middaghappie

  • Kolonel wen geding oor pos

  • Nepal stig hulpfonds vir sjerpas

  • Afrikaans vier eeu van erkenning

  • Gebeure in hart-eenheid laat UV-artse brief skryf

  • Handboekfiasko draai in hof

  • SANW ‘moet besluit watter mag hy wil wees’

  • ‘Maak nie saak nie’

  • ‘Zim bied nie toekoms vir rugby’

  • ENB se rolstoel-twiet laat storm losbars

  • Moolman word beter

  • Baba sterf ná skoot uit pa se pistool

  • Boston-marathon bring tere oomblikke

  • 80 renosterhorings - meer as 300 kg - uit kluise gesteel

  • SAUK wil ook nie EFF-reklame uitsaai, sê Malema

  • ANC-swaargewigte gekies vir Nkandla-komitee

  • Komitee vra meer tyd vir Nkandla

  • Koninklikes kry romantiese wegbreek

  • Johannesburg is Afrika se 'Twitter-hoofstad'

  • Dapper ma red kinders in aanval

  • Boervrou in hof ná skote op haar man