Bloemfontein Verander Area
  • Vandag

    18°C / 5°C

    Wind 19km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 13%

  • Saterdag

    23°C / 8°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 20%

  • Sondag

    25°C / 13°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 22%

  • Maandag

    28°C / 15°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 20%

  • Dinsdag

    28°C / 16°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 24%

  • Woensdag

    30°C / 16°C

    Wind 26km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 19%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 1 uur gelede | nuus

    Twee sterf in Bapsfontein-ongeluk

  • 2 ure gelede | nuus

    Duitsers aangekla oor IS-bande

  • 3 ure gelede | nuus

    Lewenslank vir kinderverkragter

  • Infografika: Misdaad in SA 4 ure gelede | nuus

    Infografika: Misdaad in SA

  • 4 ure gelede | nuus

    Franse kinders op skooluitstappie geskiet

  • 5 ure gelede | nuus

    17 sterf in busongeluk

  • 6 ure gelede | nuus

    Motorbom eis 5 in Irak

  • 6 ure gelede | nuus

    Misdaadsyfers: 'Vlakke van geweld steeds te hoog'

  • 7 ure gelede | nuus

    Dosyne vas ná Griekse betogings

  • 8 ure gelede | nuus

    Ebola: Sierra Leone stel klokreël in

  • 8 ure gelede | nuus

    Militêre hoof trap klei oor bikini-uitlating

  • 10 ure gelede | nuus

    Bom eis 5 VN-lede in Mali

  • 12 ure gelede | nuus

    Florida-man skiet dogter, 6 kleinkinders

  • 1 dag gelede | nuus

    Kitsbank-aanvallers gevonnis

  • 1 dag gelede | nuus

    Repokoers bly onveranderd

  • 1 dag gelede | nuus

    Kuberseks-oortreders vas ná klopjagte

  • 1 dag gelede | nuus

    Verpleër wat ebola oorleef na VSA

  • 1 dag gelede | nuus

    Toeriste-moord: Britse verdagte vrygelaat

  • 1 dag gelede | nuus

    Diamantdiewe vasgetrek

  • Li Na se uittrede onthul 1 dag gelede | nuus

    Li Na se uittrede onthul

  • 1 dag gelede | nuus

    Seun pleeg moord oor huistake

  • 1 dag gelede | nuus

    Vroue-joernalis in Afganistan vermoor

  • 1 dag gelede | nuus

    Motorfietsryer sterf in Dbn-ongeluk

  • 1 dag gelede | nuus

    Polisie gryp in ná orkaan Odile

  • 1 dag gelede | nuus

    Reuse terrorisme-klopjag in Australië

  • 1 dag gelede | nuus

    Israeliese minister van binnelandse sake bedank

  • 1 dag gelede | nuus

    Japan stel nóg sanksies in teen Rusland

  • 1 dag gelede | nuus

    Tifoon Kalmaegi eis tien

  • 2 dae gelede | nuus

    Politikus in moeilikheid ná seksisme

  • 2 dae gelede | nuus

    Koning van Swede in ongeluk

  • Bejaarde skrik vir hond se musiek 2 dae gelede | nuus

    Bejaarde skrik vir hond se musiek

  • 2 dae gelede | nuus

    S-Korea vang swemmer op grens

  • 2 dae gelede | nuus

    Mayon-vulkaan spoeg lawa uit

  • 2 dae gelede | nuus

    Ebola-medikasie toon sukses

  • 2 dae gelede | nuus

    Toeristemoorde: Brit gesoek

  • 2 dae gelede | nuus

    Ebola: Australië gee R60 miljoen

  • 2 dae gelede | nuus

    Vragmotor ry in bushalte vas

  • 3 dae gelede | nuus

    België sê ja vir moordenaar se genadedood

  • Laaste foto van vermoorde toeriste 3 dae gelede | nuus

    Laaste foto van vermoorde toeriste

Nicki Minaj ten volle betaal vir gekanselleerde SA fees

Die popster Nicki Minaj, wat volgende naweek die hoofkunstenaar by die TribeOne Dinokeng-fees in Pretoria sou wees, is ten volle vir haar optrede betaal al gaan sy nie meer optree weens die kansellasie van die fees...

Gewildste Artikels

  • Misdaadsyfers: Hoe veilig is my provinsie?

    Verdrink jy in die syfers wat Vrydag deur die minister van polisie, Nkosinathi Nhleko, en die...

  • #MisdaadSA: Hoe lyk die tendense?

    Verken die trajek van dwelmverwante misdaad in jou...

  • Wes-Kaap: Moordsyfer skok, seksmisdaad neem af

    Terwyl genl. Riah Phiyega, nasionale polisiekommissaris, Vrydag kommer uitgespreek het oor die...

  • 'Gewelddadige SA samelewing moet verander'

    Nkosanathi Nhleko, minister van polisie, sê dit is veral kommerwekkend dat die aantal...

  • Toename in kontakmisdade kommerwekkend - Phiyega

    Misdaad het in die algemeen afgeneem, maar 'n toename in kontakmisdaad van 0,5% is kommerwekkend,...

  • Nuusdag met Niekie: Skotte stem 'nee'

    Lês uit Skotse referendum: Afrikaner-nasionalisme kan links...

  • Skotland sê nee vir onafhanklikheid

    Edinburg. - Skotland het '"nee" gestem vir onafhanklikheid. Die utslae wat Vrydag teen 07:00...

  • Pa, seun en werker sterf in vlam-hel

    Johan Mocke, ’n uitgetrede pastoor, sy 15-jarige seun, Zander, en ’n werker is gistermiddag...

  • Uys roer Kovsies op gradeplegtigheid

    Kyk vorentoe. Demokrasie is jul energie. Dit was gister die boodskap waarmee die satirikus...

  • Lagos: 17 van SA steeds vermis

    Naasbestaandes van die Suid-Afrikaanse oorledenes én oorlewendes van die Lagos-kerkramp het...

  • Hof en misdaad

    Meisie (14) verkrag, doodgeskiet

    ’n Jong meisie van Thabong is gisteroggend in die vroeë oggendure in ’n huisroof verkrag en...

  • ‘ ’n Taal sonder perke’

    AFRIKAANS is vir haar ’n taal sonder perke. Rosie Mokoena (16), ’n gr. 10-leerling aan die...

  • Student gaan langs oupa begrawe word

    Chrisna Botha, die student wat vroeër vandeesweek oorlede is ná ’n perdry-ongeluk, gaan op...

  • Boeing se taxi na die ruimte gaan sitplek vir jou hê

    Boeing se CST-100-ruimtetaxi, wat ruimtevaarders van 2017 af namens Nasa tussen die aarde en die...

  • June Steenkamp vertel haar storie

    Dit is die enigste ware weergawe van dié tragiese verhaal wat die wêreld aangegryp het. So is...

  • Parool vir Du Preez: Hof sê nee

    Frikkie du Preez se deelname aan ’n selfoonvideo-opname in die tronk was baie ernstige...

  • Hulle voel soos oorSkot

    Teen die tyd dat Skotte vanoggend wakker word, sal hulle al weet of hulle nog deel van...

  • Doen die basiese reg, sê president

    Munisipaliteite kan die nasie beter dien deur die basiese goed reg te doen. Dit was Donderdag die...

  • Shivambu sê hy trek sy vinger terug

    Met die swaard van moontlike strafmaatreëls, waaronder skorsing, wat oor sy en ander EFF-LP’s se...

  • ‘Soos perde wat galop’ toe gebou val

    “Ons het ’n geluid gehoor wat geklink het soos duisende perde wat...

  • R40m in die water gegooi

    Daar gaan niks kom van die “grootste musiekfees in Afrika” nie – waarin die Tshwane-metro...

  • Zuma ‘moet self getuig’

    Alle dokumente oor Nkandla, geklassifiseerd of nie, moet aan die ad hoc-komitee oor Nkandla...

  • Vrae oor ANC-hoës se belange

    ’n Mynveld van onbeantwoorde vrae oor die rykdom van die ANC se voorste leiers is waarmee die...

  • Onderwys

    Hoës moet self opdok, sê Colditz

    Die tyd het aangebreek dat hoë amptenare in die Vrystaatse onderwys wat onreëlmatig optree, self vir regskoste wat daaruit voortvloei, verantwoordelik gehou word, sê Paul Colditz, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole...

  • Verslagspan ryg nóg pryse in

    VOLKSBLAD se wenspan bly pryse inryg! Altesaam vyf redaksielede van dié koerant het ses...

  • Joost daag jou op Braaidag uit

    Van yskoud tot vuurwarm. Joost van der Westhuizen het reeds die ysbak-uitdaging aanvaar én...

  • Hof en misdaad

    Rooftogte in boekjaar dalk meer

    Die nasionale misdaadstatistieke, wat vandag in Pretoria bekend gemaak word, kan ’n moontlike styging in rooftogte vir 2013-’14-boekjaar...

  • Sjeik se vele vroue

    ’n DIEET van geroosterde duif en baie kameelmelk is die geheim vir ’n lang lewe en huweliksgeluk, sê sjeik Suleiman El Huseil van die Bedoeïen-stam. Hy het 39 vroue gehad. El Huseil het na bewering vyfhonderd kinders en kleinkinders en hy erken ruiterlik hy sal...

  • Hoewe-eienaar raadop oor plakkers

    ’n Vrou van Bloemspruit in Bloemfontein is raadop oor mense “wat net uit die bloute op ons...

  • Besoek ons nuwe webtuiste

    Die webtuistes van Beeld, Die Burger en Volksblad word nie meer volledig opgedateer nie. Van die...

  • Nigerië-tragedie: 'Dit was scary'

    “Dit was scary,” het ’n Suid-Afrikaanse vrou wat skaars drie meter vanaf TB Joshua se...

  • Nuusdag met Niekie: Kop-aan kop-referendum

    Niekie van den Berg som die stories van die dag...

  • Australië fnuik glo 'demonstrasiemoord'-komplot

    Vyftien mense is Donderdag in Australië in hegtenis geneem in die grootste teenterrorisme-operasie...

  • Boervrou sterf aan brandwonde

    Sonja Theron (47), die Vrystaatse boervrou wat twee weke gelede in ’n veldbrand derdegraadse...

  • Cyril het 30 wonings in Jhb, 2 in Kaapstad

    Adj. pres. Cyril Ramaphosa besit, benewens aandele en ander eiendom, ook 30 meenthuise in...

  • Gesondheidskrisis: Batho se kliniek in skokkende toestand

    DIE Batho-kliniek in Bloemfontein is in ’n skokkende toestand, terwyl die kliniek weens...

  • Bekende in byekringe sterf ná kankerstryd

    ’n BEKENDE in byekringe, Bob Lichtenstein (76) van Bloemfontein, by wie mense van alle uithoeke...

  • Gesin verloor alles toe huis afbrand

    ’n GESIN van De Aar het al hul besittings verloor toe hul huis Saterdag afgebrand het. Volgens...

  • Inwoners se krag sonder waarskuwing afgesny

    Verskeie inwoners in die dorp was gisteraand sonder elektrisiteit nadat die munisipaliteit gister die toevoer sonder waarskuwing afgesny het. Baie inwoners het gister eers hul nuutste rekeninge gekry, terwyl hulle geen agterstallige bedrae aan die...

  • Koerante kry blink nuwe baadjie

    MET die aanbreek van die mooiste, mooiste maand kry Bloemfontein ’n nuwe koerant wat voortaan as die stad se grootste en sterkste eie koerant, twee keer per week, vir lesers en adverteerders ’n heel nuwe lees- en adverteerervaring gaan...

  • Skotland: Dis ’n taai gelykopstryd tussen ja en nee

    DIE stemme is reg in die middel verdeel. Dit is ’n ja of ’n nee. Só beskryf Michelle van...

  • UV maak deurbraak met bobbejaanhart

    NAVORSERS aan die Universiteit van die Vrystaat is die eerstes ter wêreld wat ’n bobbejaanhart...

  • Colditz, UV se paaie skei

    “ONREËLMATIGHEDE en nie-prosedurele optrede” deur die Universiteit van die Vrystaat (UV) se...

  • Hof en misdaad

    ‘Syfers moet stand van misdaad aandui’

    As die land se misdaadsyfers styg, gebruik die polisie die verskoning dat hulle misdaad nie alleen kan beveg nie. Waar die syfers egter daal, vat die polisie die eer vir...

  • Boer se lyk moet verseël word weens Kongokoors

    NADAT ’n boer van Namibië baie skielik van sy familie weggeruk is toe hy in Bloemfontein aan...

  • Gesondheid

    Lyke hoop op weens werkers wat staak

    LYKE in die staatslykhuis in Bloemfontein hoop op weens werkers wat weier om oortyd te werk, omdat oortyd sedert April nie uitbetaal is nie. Private lykbesorgers moet nou al te midde van die staking na ongelukstonele ry om lyke op te laai....

  • ‘Profeet, waar is my kind?’

    ‘Ál antwoord wat die kerk gee, is: ‘God sal voorsien.’ Dis al, dis al wat ons saam met ons...

  • Kongo-koors eis boer in Bloem

    'n Boer van Namibië is Dinsdag omstreeks 22:00 weens die gevreesde siekte Kongo-koors oorlede. Volgens Esmarie Cronjé, woordvoerder van die Life Rosepark-hospitaal in Bloemfontein, is dit moontlik dat 'n bosluis vir Jacobus Hoffman (40) in Namibië gebyt...

  • SAUK se Ellen kry dit hotagter uit nóg 'n oord

    Ellen Tshabalala, voorsitter van die SAUK-raad, is nou onder druk vanuit nóg ’n oord oor haar...

  • Tandarts skuldig aan seksdade met seun

    ‘n Tandarts van George is Woensdag skuldig bevind op aanklagte en alternatiewe aanklagte dat hy...

  • Gesin verloor al hul besittings in brand

    'n Gesin van De Aar het al hul besittings verloor toe hul huis Saterdag afgebrand het. Volgens...

  • Beraad moet munisipaliteite reg ruk

    'n Beraad word vandeesweek op plaaslike regeringsvlak gehou om sukkelende munisipaliteite op die...

  • Lagos: SA slaggereed om te gaan help

    Die Suid-Afrikaanse regering het Woensdagoggend al die staatsdepartemente wat betrokke is by...

  • Opposisie storm uit

    ’n Mosie van wantroue deur vyf opposisiepartye in die parlement teen die speaker weens haar...

  • Replika van Madiba se tronksel nou te sien

    Nou hoef jy nie meer heelpad Robbeneiland toe te gaan om na Madiba se sel te gaan kyk nie. ’n...

  • Plaasaanvalle: MRK wil van werkers hoor

    Die Menseregtekommissie (MRK) het ’n “geskakeerde stel insette” gekry tydens sy sitting die...

  • Ondersoeke

    Drukgroep dalk hof toe oor kritiek op OB

    Die drukgroep Freedom Under Law (FUL) oorweeg dit om hof toe te gaan oor die herhaalde openbare aanvalle op adv. Thuli Madonsela, openbare beskermer...

  • ‘Lukas’ van 7de Laan ’n pienkvoet ryker

    HENDRIK CRONJÉ (30), wat die rol van Lukas Mulder in die sepie 7de Laan vertolk het, is die trotse...

  • SC-status aan Mpofu toegestaan

    Meer as ’n maand nadat adj. pres. Cyril Ramaphosa in die Farlam-kommissie gesê het adv. Dali...

  • Skedonke gaan les opsê vir kanker

    Die Karoo Rotte, die Langebaan Ramblers, Madalas, Rescue Rangers, Dusty Rusty en Team Dustbin. Dis...

  • MP3-speler help jong kinders leer in klaskamer

    ’n Nuwe toestel wat ontwerp is om kinders in die klaskamer te help luister, is Dinsdag deur die...

  • Ondersoeke

    SAUK se ‘strategie’ geheim gehou

     Die twee ANC-hoës wat oor hul “kwalifikasies” onder beleg is, wou gister albei die SAUK se “strategie” in die geheim bespreek. Ellen Tshabalala, voorsitter van die SAUK-raad, sal egter nie volgende Donderdag vrae oor haar kwalifikasies kan systap nie....

  • Zuma se derde vrou kap SAUK

    Pres. Jacob Zuma se derde vrou, Thobeka Madiba-Zuma, het gister die SAUK gekritiseer ná berigte...

  • Staat wil jong ma agter tralies sien tot verhoor

    DIE verhoor van die aanvallige Lianné Greyling (27), ’n jong sakevrou van Bloemfontein, gaan...

  • Onwettige mediese afval brand op perseel

    TONNE gevaarlike mediese afval wat onwettig op ’n perseel in Hamilton, Bloemfontein, geberg is,...

  • Gesondheid

    Kwart van 6-jariges sukkel met gewig

    EEN uit vier van al die sesjariges in Bloemfonteinse skole is oorgewig of vetsugtig. Só is bevind in ’n onlangse studie deur finalejaarstudente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) se departement voeding en...

  • Parabot bal vuis teen stropers

    Vergeet die vliegtuie en die helikopters – die Afrika-lug-en-wapenskou, wat vandag amptelik by...

  • SA onderwyser se vrou, twee seuns vrees ergste

    ’n Onderwyser van Mpumalanga wat tydens die ineenstorting van die gebou op die kerkperseel van...

  • Moeilike huistaal-vrae verstom

    Kenners was verstom oor die moeilikheidsgraad van die huistaalvraestelle wat gr. 3- en...

  • Besteel deur ‘groen man’

    Die sanger Jakkie Louw het sy kop in ’n rassebynes gesteek met uitlatings op Facebook. Hy is in...

  • Talle bekendes van SA, Afrika na profeet Joshua

    ’n Hele rits bekende Suid-Afrikaners het al na profeet TB Joshua se kerkkompleks in Lagos,...

  • Man ry met koeël in neus na hospitaal

    Met ’n koeël in sy een neusgat en sowat 20 km tussen hom en die hospitaal het ’n Pretorianer...

  • Onderwys

    Christen-skole samel geld in

    Die twee hoërskole in Oudtshoorn gaan kragte saamspan om geld vir die hofsaak oor godsdiens in skole teen hulle in te...

  • SA in rou

    Suid-Afrika rou oor die 67 landsburgers wat dood is toe ’n gebou op ’n kerkperseel in Nigerië...

  • Genade hou dit regop

    Nigerië is die Afrika-staat met die meeste Christene (80 miljoen) en ook die Afrika-staat met die...

  • Omgewing

    Osoonlaag herstel goed

    Die gat in die osoonlaag wat in die 1980’s deur wetenskaplikes opgemerk is, bly steeds ’n bedreiging vir die klimaat en menslike gesondheid, maar het danksy gekoördineerde wêreldwye pogings reeds beduidend...

  • Zuma lei beraad oor swak diens

    Koppe gaan môre op ’n beraad oor plaaslike regering bymekaargesit word om sukkelende munisipaliteite weer op die been te...

  • Gesin moet student groet ná kêrel na sy dood spring

    “JY is vir ons die mooiste ding op aarde. Ons is baie lief vir jou.” Dít was gister die...

  • Akteur 'n dogtertjie ryker

    HENDRIK CRONJÉ (30), wat die rol van Lukas Mulder in die sepie 7de Laan vertolk het, is die trotse...

  • Mmusi moet EFF se kollig steel

    Mmusi Maimane, amptelike leier van die DA in die parlement, sal Dinsdag minder as 10 minute kry om...

  • Vergadering oor EFF-LP's gekanselleer

    KAAPSTAD. – Opposisiepartye was Dinsdagoggend slaggereed vir nóg ’n stryd oor die media se...

  • Soos Romeo en Juliet

    Dit is ’n moderne Romeo en Juliet-tragedie. Só het vriende die tragedie rondom twee geliefdes,...