noord-kaap

Lui amptenare skerp berispe

2012-02-22 22:28

Die uitvoerende burgemeester en die ANC-hoofsweep het gister in die spesiale raadsvergadering van die Sol Plaatje-munisipaliteit gedreig dat lui amptenare uitgeskop gaan word.

NK se fokus verskuif

2012-02-22 22:28

Altesame R1,761miljard gaan in die komende geldjaar aan die ontwikkeling van padinfrastruktuur in die Noord-Kaap bestee word.

travel, budget, saving

Sol Plaatje se begroting ’n groot uitdaging

2012-02-22 22:28

Die uitdagings wat ’n aanvullende begroting vir die Sol Plaatje-munisipaliteit genoodsaak het, is grootliks te wyte aan ongemagtigde aanstellings, uitermatige oortydbetalings, kontrakwerkers wat in diens bly, agterstallige regeringskuld en onderhoud, asook meer behuisingsprojekte.

Andrew Louw

ANC stof net ou projekte af, sê DA

2012-02-22 22:28

Die DA vermoed die ANC-provinsiale regering het slegs ou onvoltooide projekte van die rak afgehaal en afgestof en in die provinsiale rede probeer voorgee dit is nuut.

Brandweerwa laat; vlamme verwoes huis

2012-02-21 22:26

’n Brand wat eergisteraand in die motorhuis van ’n huis in Hoofstraat begin het, het ’n sesslaapkamerhuis in puin gelê.

Brug dalk dié week herstel

2012-02-21 22:26

Kakamas se mense laat hulle nie onderkry deur die verkeersbrug op die dorp wat gesluit is nie. ’n Prokureur het selfs ’n Valentynsdag­ete vir sy vrou op die brug gereël.

 
PROVINSIALE REDE:

PROVINSIALE REDE:  Me. Grizelda Cjiekella, waarnemende premier van die Noord-Kaap, lewer gister die provinsiale rede in die raadsaal van die wetgewer. Foto: Emile Hendricks
Lees meer

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

travel, budget, saving

Sol Plaatje verander begroting

2012-02-22 22:28

Die Sol Plaatje-munisipaliteit wil sy begroting van R1,198miljard aanvul tot ’n bedrag van R1,367miljard om projekte te voltooi.

Sakeman van Upt dood in sy winkel gekry

2012-02-22 22:33

’n Geliefde en bekende sakeman van dié dorp het vermoedelik in sy winkel, Indaba Soundkorp, selfmoord gepleeg.

Geloof en integriteit kenmerk nuutste benoemde

2012-02-21 22:26

Die nuutste benoemde word beskryf as ’n sensitiewe man met geloof en integriteit, ’n leier in sy gemeenskap en ’n uithalersanger in kerkkore.

Netcare911

Tien beseer toe bakkie rol

2012-02-21 22:26

Tien mense is gisteroggend vroeg beseer nadat ’n bakkie net buite Ritchie op die N12-hoofweg buite beheer geraak en gerol het.

binne volksblad

 
Weather
Lottery
Cpt: 17-24°C Sunny. Mild. Pta: 18-30°C Broken clouds. Warm.
Jhb: 16-28°C Broken clouds. Warm. Bloem: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 21-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 17-23°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY05
2005
R 115,990.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Base
2011
R 119,900.00

MERCEDES-BENZ

C200 CDi BE AVANTGARDE AT
2011
R 395,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Gratis aflewering binne 24 uur*

Big Mama gobii eLeser-aanbod

Kry die 7" LCD eLeser vir slegs R899 + ’n Gratis eBoek-koepon van R160. Daar is eBoeke beskikbaar vanaf R49,95 waarop jy jou koepon kan spandeer. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.