Saterdag
13°C18°C
Die tempo waarteen Afrikaans by die Universiteit van Pretoria afgeskaal word, kan beteken dat die taal teen 2015 heeltemal afgeskaf sal wees.
Die bekende Afrikaanse sanger George Meiring het in 'n onderhoud met Huisgenoot aangekondig dat hy in Desember met ‘n man gaan trou.
Motoriste het goeie nuus gekry met die aankondiging dat die petrolprys volgende week met sowat 10c verlaag gaan word.
‘n Student van Johannesburg en haar babadogtertjie is dood nadat sy met die kind aan haar rug vasgemaak by ‘n gebou afgespring het.
Die Bok-breier Peter de Villiers het Suid-Afrika duidelik laat verstaan dat hy, en niemand anders nie, in beheer van die nasionale span is.
Die vier voormalige studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat bekend staan as die Reitz-4 is gevonnis tot `n boete van R20 000 of 12 maande tronkstraf.
Die vonnisoplegging van die vier voormalige studente van die Universiteit van die Vrystaat is weens 'n "uiters belangrike dokument" vertraag.
"Eers moes ons hoor dat Bakkies nie ’n boef is nie en nou, baie gerusstellend om te weet, dat Snorre nie ’n nar is nie," skryf Blou Willem Theron.
"’n Paar weke al loop ek met die gedagte om te sê die tyd is verby om vir wit Suid-Afrikaners te preek en te vermaan oor verandering," skryf Tim du Plessis.
DRAMA: Van die Vereniging vir Staatsdiensamptenare (VSA) se beplande groot optog gister in Kimberley waarvoor sowat 1?000 optoggangers verwag is, het toe min gekom. Net sowat 40 mense het hieraan deelgeneem – met ’n polisie-teenwoordigheid van byna net soveel lede soos die getal optoggangers. Foto: Jana Engelbrecht
KUNS? Deelnemers aan die internasionale tattoë-kongres in Taiwan wys hulle "kunswerke". Dié kongres begin vandag en duur tot Sondag. Foto: Reuters / Nicky Loh
MODEGIER: `n Model vertoon `n skepping van Levi gedurende die Colombiamoda-modeparade in Medellin, Colombia. Foto: REUTERS/Fredy Amariles
HARTSEER: Genl. Bheki Cele, polisiehoof, en ao. Marlise Henning, wie se man, sers. Kobus Henning, ook in die ongeluk dood is, by die die polisielede wat verlede week in ’n helikopterongeluk dood is se roudiens. Foto: Theana Calitz
KLAS: Andy Murray van Brittanje speel hier teen Tim Smyczek van Amerika in `n ATP-toernooi in Los Angeles. Foto: REUTERS/Danny Moloshok
Doodgelukkig... MNR. Goosey Fernandes (regs), sy vrou, Rose, en hul seun, Justin, saam met Panjo nadat hulle hom teruggekry het. Foto: denvor de wee
Foto's · Lesersfoto’s · Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou stories
Hoe voel jy daaroor as mense eksotiese en gevaarlike diere soos Panjo as troeteldiere aanhou?
As hulle ordentlik vir die dier kan sorg, het ek nie `n probleem daarmee nie. 57% 407 stemme
57
Dis te gevaarlik! 2% 15 stemme
2
Die diere hoort in die veld, nie in jou erf nie! 29% 207 stemme
29
Ek bly maar by my hond en kat. 12% 89 stemme
12
Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?
Is jy op Twitter? Volg Volksblad op Twitter vir al die jongste nuusberigte en besoek ons fanpage op Facebook.
Jou kans is amper verby om vir die beste toerismedorp in ons streek te stem. Kliek hier vir meer inligting.
Kyk hier na `n galery van ons lesers se foto's en stuur jou eie foto vir ons. Ons gebruik dit graag!
Het jy `n stalker op Facebook of Twitter? Corli van der Merwe het vir jou raad om hom te systap.
Hector Leigh, `n oud-leerling aan die Hoërskool Sand du Plessis in Bloemfontein, is nou in 7de Laan te sien.
Amsterdam is `n mooi plek. En glo dit of nie, daar geld ouwêreldse waardes nog. Natuurlik nie oral nie.
et jy `n probleem daarmee as drankwinkels op Sondae ook kan sake doen? Of verwelkom jy die besluit?
Die Suidlanders is besig om kos, brandstof en gas in groot hoeveelhede op plase te berg vir die groot trek.
Colonia del Sacramento in Uruguay is ’n drenteldorpie. Ilse Zietsman het daar gaan kuier.
Die verhoor van die musikant Molemo Maarohanye, ook bekend as Jub Jub, en sy medebeskuldigde is tot Oktober vanjaar uitgestel.
Die Franse ma wat erken het dat sy haar agt pasgebore babas vermoor het, is verlig dat haar geheim nou in die openbaar is.
Motoriste het goeie nuus gekry met die aankondiging dat die petrolprys Woensdag verlaag gaan word.
Die All Black-kaptein Richie McCaw het gesê hy is tevrede met die Melbourne-veld waar die Drienasies-toets teen die Wallabies gespeel word.
Die akteur George Clooney se Italiaanse meisie word vir die gebruik van die dwelmmiddel kokaïen ondersoek, het 'n koerant berig.
Die ANC beoog ’n totale aanslag teen die gedrukte media wat hy met wetgewing en ondersoeke in die bek wil ruk. Wat dink jy daarvan?
Leer Volksblad se joernaliste ken en kom gesels saam op ons blogs. Is jou belangstelling tegnologie en die internet, boeke, sport of nuus van agter die skerms? Kom kry dit by Volksblad se bloggers.
Hoe kies `n mens deesdae `n loopbaan as die lewe so vinnig verander en sommige loopbane nog nie bestaan nie?
Die Citi Golf is finaal die doodskoot gegee. Maar daar is ’n klompie ander wat nou hul tweede lewe tegemoet gaan.
Groot vordering word gemaak met die herontwaking van NALN in Bloemfontein. Martiens van Bart vertel meer.
Met soveel ego’s onder een dak sal die uitvoer van take op Celebrity Apprentice beslis met drama gepaardgaan.
Muizenberg - 19:14:29 PM Roadworks with stop / go controls between Muizenberg and Kalk Bay - use Boyes Drive to avoid delays Nog verkeersverslae...
Gauteng - East RandNetwork Recruitment CA- CenturionR550,000-650,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - East RandNetwork Recruitment CA- CenturionR450,000-520,000 Per Annum Cost To Company
Gauteng - JHB North/SandtonNetwork Recruitment CA- CenturionR450,000-480,000 Per Annum Cost To Company
C180 K Classic MY07 AT2007R 209,995.00
Polo Classic 1.4 TDi Comfortline Dsl2004R 94,995.00
Yaris T3 1.3 Plus 5-dr2007R 109,990.00
House R 2 300 000
House R 3 600 000
Townhouse R 5 400 000
Play Now »
Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!
Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.
Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.
Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.
Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.
Maak gebruik van dié fantastiese geleentheid & koop wonderlike nuwe uitreikings & ou gunstelinge.
Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!