Ysige koue het groot dele van Europa in sy greep

2012-02-02 22:33

INNSBRUCK. – Minstens 120 mense is teen gistermiddag dood weens die ysige koue wat groot dele van Europa in sy greep het.

In die Oekraïne het temperature van so laag as -30°Celsius die lewe van 63 mense geëis, terwyl die Poolse owerhede bekend gemaak het minstens 29 mense het in dié land van die koue omgekom. Die meeste slagoffers was dakloos.

Ander lande met hoë sterftesyfers, sluit in Roemenië (22) en Bulgarye (10).

Laasgenoemde se hoofstad, Sofia, het Dinsdag die laagste temperatuur die afgelope honderd jaar gemeet. Selfs die kitsbanke het luidens mediaberigte gevries.

Die koue front, wat sy oorsprong in Siberië het, het Oos-Europa die swaarste getref. Wes-Europa loop egter ook kwaai deur.

Swaar sneeu het land- en lugverkeer in onder meer Switserland, Oostenryk en Italië ontwrig.

Sowat 180 vlugte van Istanboel in Turkye is gisteroggend gekanselleer, terwyl honderde paaie in die ooste van dié land weens dik sneeu ontoeganklik is.

- Volksblad

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

120i AT (E87)
2005
R 184,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab 4x4 ABS PU
2002
R 132,995.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2008
R 199,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.