Ontvoerde Britse seun gevind
2010-03-11 11:24
- Artikelopsies
- Deel
- Kry Volksblad op
Kaapstad - Die Britse seun, Sahil Saeed wat vandeesweek in die Punjab-provinsie ontvoer is, is weer gevind, het die minister van justisie in Pakistan aan Sky News bevestig.
Owerhede glo egter lede van die seun se familie was by die ontvoering betrokke.
Volgens die minister is die vyfjarige seun, wat Woensdag opgespoor is, veilig en ‘n ‘n goeie toestand.
Talle verdagtes is in verband met die ontvoering in hegtenis geneem, insluitend ‘n vrou, het die polisie aan Sky News gesê.
Kliek hier vir die volledige storie.