Meer as 200 mense sterf in koue

2012-02-03 21:56

KIËF. – Meer as 200 mense het reeds gesterf in ’n ysige week in Europa terwyl temperature nuwe laagtepunte bereik het.

In Tsjeggië is nagtemperature van so laag as -38,1°C gemeet en selfs in Rome het dit gesneeu. Die getal mense wat in die afgelope week se bittere koue gesterf het, het tot 218 gestyg.

In die Oekraïne het die dodetal skerp gestyg tot 101. Hiervan was 64 slagoffers dakloos. In Pole het temperature tot -35°C geval.

In Bulgarye het dit só koud geword dat dele van die Donaurivier gevries het.

Meer as 1000 Bulgaarse skole was gister ’n derde dag gesluit.

Die Britte moet hulle ook staal vir sneeu nadat temperature in die suidooste van Engeland tot -11°C geval het. Die weerkantoor het gesê die skielike koue kan mense onkant betrap ná ’n warmer as normale winter tot dusver. – Sapa-AFP-Reuters

- Sapa - AFP

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

120i AT (E87)
2005
R 184,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab 4x4 ABS PU
2002
R 132,995.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2008
R 199,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.