Diamante van R19 m. uit kluis weg

2010-09-09 00:21

Okahandja - Diamante van $2,6 miljoen (R18,8 miljoen) is gesteel uit die kluis van ’n Namibiese poleermaatskappy wat gedeeltelik aan die diamantreus De Beers behoort.

Gepoleerde en ongepoleerde diamante is uit die kluis by NamGem, ’n filiaal van die Namdeb-diamantmaatskappy, ’n gesamentlike onderneming van die Namibiese regering en De Beers, gesteel, het mnr. Kennedy Hamutenya, voorsitter van NamGem, gesê.

Hamutenya, wat ook Namibië se diamantkommissaris is, het gesê mense binne die maatskappy was waarskynlik daarvoor verantwoordelik.

“Niemand het by die kluis ingebreek waar die diamante gebêre is nie.”

Die diefstal het by NamGem se kantore op Okahandja, sowat 70 km noord van Windhoek, gebeur.

Diamant-uitvoer is steeds besig om van die wêreldwye ekonomiese krisis verlede jaar te herstel, wat Namdeb se inkomste met 40% verlaag het.

Volgens Namdeb was diamantproduksie in die eerste ses maande van vanjaar meer as dubbeld wat dit in dieselfde tydperk verlede jaar was.
 

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne volksblad

Weather
Lottery
Cpt: 22-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-29°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Jhb: 17-27°C Showery. Partly sunny. Mild. Bloem: 17-28°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

DISCOVERY ES TD5 AT
2003
R 223,500.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2006
R 205,899.00

MERCEDES

C180 K Classic AT MY00
2003
R 143,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.