Danseres bieg oor verhouding

2012-02-02 22:31

Opruimingswerk is steeds aan die gang by die wrak van die Costa Concordia. Foto: REUTERS

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

ROME. – Die blonde Moldowiese danseres wat saam met die kaptein op die Costa Concordia gekuier het, het aan aanklaers gesê sy was “verlief” en “’n gas” van die kaptein.

“Ja, dit is waar. Ek is verlief op kapt. (Francesco) Schettino,” het me. Domnica Cemortan (25) erken, het die Italiaanse dagblad La Stampa berig.

Tot dusver het sy gerugte oor die twee se verhouding ontken en gesê Schettino is getrou aan sy vrou.

Schettino (52) is getroud en het ’n dogter.

Sy het glo ook erken sy was saam met die kaptein op die brug van waar hy bevele gee toe die luukse passasierskip op 13 Januarie op die rotse geloop en omgekantel het.

Altesaam 32 van die 4229 passasiers en bemanningslede is dood.

Cemortan het vroeër gesê sy het ten tyde van die voorval saam met vriende geëet. Schettino het ook aan ondersoekbeamptes gesê daar was niemand behalwe gemagtigde personeel op die brug nie.

Die Italiaanse media meen Cemortan is ’n sleutelgetuie in die raaisel oor waarom die skip op die rotse geloop het.

Schettino is steeds in huisarres. –Sapa-AFP

- Volksblad

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Administrative Officer

Stellenbosch
Ayanda Mbanga Communications
Market Related

SAP Business One Developer

Irene, Centurion, South Africa
Electus Recruitment
R15000 - R28000

Administration Clerk

Northern Cape, South Africa
Key Fin Recruit
R100 - R120

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

120i AT (E87)
2005
R 184,995.00

NISSAN

Hardbody 3300i V6 D-Cab 4x4 ABS PU
2002
R 132,995.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2008
R 199,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.