2012-05-17 00:05
Uit die eerste openbare optrede van Europa se belangrikste twee leiers lyk dit of dit ’n koel, taamlik gedwonge samewerking gaan wees.
2012-05-16 22:39
Een van die oudste gedokumenteerde geslypte diamante ter wêreld, die sogenaamde Beau Sancy, is vandeesweek vir £8miljoen verkoop.
2012-05-15 23:02
Ná meer as 50 jaar van ruimtevlugte, sal geskiedenis Sondag gemaak word wanneer die eerste kommersiële maatskappy ’n ruimtetuig na die Internasionale Ruimtestasie stuur.
2012-05-15 23:02
Die Europese geskiedenis het gister ’n nuwe fase binnegegaan met pres. Francois Hollande se inhuldiging as Franse staatshoof.
2012-05-14 22:11
’n Leica-kamera van 1923 het Saterdag ’n rekordprys van R22,6 miljoen op ’n veiling in die Oostenrykse hoofstad Wene behaal.
2012-05-11 21:43
Die lig van ’n planeet buite ons sonnestelsel is vir die eerste keer met die Spitzer-ruimteteleskoop waargeneem.
2012-05-11 21:43
Die reuse-asteroïed Vesta, een van die grootstes in ons sonnestelsel, is baie meer soos ’n klein planeet of soos die maan as die meeste asteroïede.
2012-05-11 21:43
Die foto van ’n vrou wat haar driejarige seun borsvoed op die voorblad van die nuustydskrif Time, het ’n herrie op sosiale netwerke ontketen.
2012-05-10 22:10
Die supermodel gee nou die titel van Franse presidentsvrou oor aan ’n tweemalig geskeide joernalis wat die eerste metgesel van ’n president sal word wat ongetroud die Élysée-paleis betree.
2012-05-10 11:23
’n Amerikaanse veghond het haar lewe gewaag om haar eienaar se lewe te red deur haar voor ’n aankomende trein weg te sleep, berig die Huffington Post.
2012-05-09 22:08
Prins Harry van Brittanje het ’n belangrike humanitêre eerbewys ontvang uit erkenning vir die welsynswerk wat hy vir gewonde soldate doen.