Kaapstad

Saterdag

Sunny. Mild.

13°C
18°C

7 day forecasts
wêreld

Ma "verlig" ná sy bieg oor babalyke

2010-07-30 12:09

Die Franse ma wat erken het dat sy haar agt pasgebore babas vermoor het, is verlig dat haar geheim nou in die openbaar is.

Mexico flag

15 lyke in Mexiko gevind

2010-07-30 10:16

Die lyke van 15 mense, baie met merke van marteling en skietwonde, is Donderdag langs 'n pad in noordelike Mexiko gevind.

pakistan flag

Vloede in Pakistan eis 267

2010-07-30 09:26

Reddingswerkers en regeringsbeamptes sê vloede in Pakistan het die lewens van minstens 267 mense oor die afgelope drie dae geëis.

Paartjie in hof oor agt babalyke

2010-07-29 12:21

Die polisie in Frankryk vervoer 'n paartjie na die hof ná die lyke van agt pasgebore babas op hul erf in 'n dorp in Frankryk gevind is.

Baltic Sea

Spanjaard vermis ná toerboot sink

2010-07-29 10:41

'n Spaanse toeris is vermis ter see ná 'n Turkse toerboot aan die brand geslaan en in die Middelandse See gesink het.

Explosion

Ses dood, 300 beseer ná ontploffing

2010-07-28 11:15

Minstens ses mense is dood en meer as 300 beseer toe 'n chemiese pyplyn in oostelike China aan die brand geslaan en ontplof het.

 
KUNS?

KUNS?  Deelnemers aan die internasionale tattoë-kongres in Taiwan wys hulle "kunswerke". Dié kongres begin vandag en duur tot Sondag. Foto: Reuters / Nicky Loh

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Grizzly bear

Beer los vrou toe sy maak of sy dood is

2010-07-29 22:36

’n Vrou wat op ’n kampterrein deur ’n beer aangeval is, sê sy het gemaak asof sy dood is, waarna die dier haar uitgelos het.

Vrou ‘mislei om seks te hê’

2010-07-29 08:28

’n Getroude Palestynse man is tronkstraf van 18 maande opgelê omdat hy seks met ’n Israelse vrou gehad het ná hy vir haar gejok het.

Pakistan plane crash site

Weer dalk oorsaak van vliegramp

2010-07-28 22:54

Al 152 mense aan boord is dood toe ’n passasierstraler gister kort voor landing in heuwels buite Islamabad neergestort het.

hof

Tiener (14) mag alleen om wêreld reis

2010-07-28 07:27

Regters in Nederland het die groen lig aan ’n tienermeisie se poging gegee om die jongste mens te word om alleen om die wêreld te seil.

binne volksblad

Mexico

Vier joernaliste in Mexiko vermis

2010-07-28 05:18

Mexiko se menseregte-kommissie het ‘n beroep op die regering gedoen om vier joernaliste te vind wat as vermis aangemeld is.

Bob Dudley

BP stel Amerikaner aan as sy nuwe grootbaas

2010-07-27 22:58

BP het gister vir mnr. Robert Dudley, ’n Amerikaner, as uitvoerende hoof aangestel om mnr. Tony Hayward te vervang.

Tony Hayward

BP-baas bly dalk nog in maatskappy

2010-07-27 05:05

Die BP-hoof, Tony Hayward, se bedanking sal na verwagting vroegoggend voor die opening van die aandelemark aangekondig word.

 
N4 snelweg

Snelweg bedreig Serengeti-migrasie

2010-07-27 22:58

’n Beplande hoofweg wat regdeur die noordelike deel van die Serengeti- Nasionale Park gebou gaan word is 'n groot bedreiging.

Seun (4) dood gevind in tuimeldroër

2010-07-27 13:15

Die lyk van ‘n vierjarige seun is in ‘n tuimeldroër by sy gesin se huis in Ashbourne, Derbyshire in Engeland gevind.

Bendes uit tronk gelaat om te gaan moor

2010-07-27 05:41

Mexikaanse tronkbewaarders het gevangenes toegelaat om ‘n tronk te verlaat sodat hulle dwelm-verwante moorde kan pleeg.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Afternoon clouds. Cool. Bfn: 7-19°C Morning clouds. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Mechanical Practice Lead

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

ENGINEERING MANAGER: MECHANICAL AND PIPING

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

ELECTRICAL ENGINEERING MANAGER

Gauteng,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KALK BAY

House R 13 000 000

MOSTERTSDRIFT

House R 16 000 000

SCHOONGEZICHT

House R 1 900 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Tot 40% Af op Sagtebande

Miljoene Titels

Maak gebruik van dié fantastiese geleentheid & koop wonderlike nuwe uitreikings & ou gunstelinge.

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
  • top-profiel

  • top-gebeurtenis

  • top-galery

  • top-video