Resep van die week

2012-01-13 06:00

Liplek-lekker karamelhoender

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Resep van die week:

Liplek-lekker karamelhoender
Genoeg vir 4


Jy benodig:
8 hoenderdy-filette, vel
verwyder en middeldeur
gesny
1?e olie
1 rooi ui, gesny
3 knoffelhuisies, gekap
vars gemaalde swartpeper
60?ml donker sojasous
115?g sagte bruinsuiker
60?ml vissous

Om te bedien:
Gaar basmati-rys
Gestoomde groen groente
soos suikerertjies, asper-
sies of broccoli

Maak só:
- Plaas die hoender en olie in ’n bak en meng.
- Verhit ’n groot pan oor hoë hitte tot warm.
- Braai die hoender in twee sarsies vir 2 minute aan een kant tot goudbruin. Draai om en braai die ander kant vir ’n minuut. Verwyder uit die pan.
- Verlaag die hitte na medium en gooi nog ’n bietjie olie in die pan, indien nodig.
- Braai die uie en die knoffel vir 5 minute; roer af en toe.
- Plaas die hoender terug in die pan, besprinkel met swartpeper en voeg die sojasous by en roer goed.
- Sit ’n deksel op die pan, verlaag die hitte en kook vir 10 minute; roer af en toe.
- Verhoog die hitte na hoog, voeg die suiker by en roer.

Kook onbedek vir 3-4 minute of totdat die sous ryk, donker en stroperig en die hoender gaar is.
- Roer die vissous by.
- Sit die hoender saam met die rys en groente voor.

– Uit Best of Bill: The Ultimate Collection of Bill Granger’s Recipes. Die boek word deur Murdoch Books uitgegee, ISBN 9781742663517.

 

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MITSUBISHI

Triton Club Cab 2.5 Di-D PU
2011
R 199,900.00

MERCEDES-BENZ

C200K CLASSIC AT
2003
R 109,900.00

FORD

Ranger 2500 TD D-Cab Hi-Trail XLT Dsl
2005
R 164,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.