2012-01-27 06:00
Dit is aan J. Edgar Hoover te wyte dat daar vandag ’n perk van tien jaar op die termyn van die direkteur van die FBI is.
2012-01-27 08:44
Min ligpunte lei tot ’n flou poging
2012-01-27 06:00
Pa se rol word beklemtoon in Christelike fliek
2012-01-27 06:00
Eenvoudige onskuld en slaplag-jolyt
2012-01-27 06:00
Lekker luister lirieke...
2012-01-13 06:00
Soms hoor ’n mens nog iemand praat van ’n “Kodak-oomblik”: ’n moment wat so spesiaal is dat ’n foto hopelik daarvan geneem word.
2012-01-13 06:00
In die maand van die liefde open een van die eerste Afrikaanse romantiese komedies in donkiejare op die kringloop. Semi-Soet is ’n moderne, sjiek blik op jong, stedelike Afrikaanssprekendes en hul stormagtige liefdeslewe.
2012-01-13 06:00
Die begin van die jaar bring altyd ’n klompie goeie flieks, aangesien al die ateljees hul beste flieks vir die “prystyd” spaar.
2012-01-13 06:00
Wanneer ’n terminale siekte reeds aan die begin van ’n romantiese “komedie” by die heldin in ge-
diagnoseer word, sou ’n mens dink jy kan maar regsit om ’n hele paar trane weg te pink.
2011-12-15 22:14
Met sy stywe denimbroek, blou langmouhemp en deurmekaar kuif het hy sy weergawe van City and Colour se Day Old Hate aangepak. ’n Bietjie minder as twee minute later is hy aangewys as Suid-Afrika se nuwe Idol.
2011-12-15 22:14
Teatergangers in Rosendal kry Sondag met ’n perd, oftewel ’n klank, van ’n ander kleur te doen wanneer ’n rasegte folk-trio musiek maak soos dit aan die begin van die vorige eeu geklink het.