Selloane Khalane, senior verslaggewer van Volksblad, het in ’n huis met poligame huwelike grootgeword. Sy vertel...
Het hulle regtig eens op ’n tyd, in die ou Suid-Afrika, toe baie van ons op skool en in die weermag was, blouvitrioel in ons koffie gegooi? vra Dana Snyman.