Naomi, nie Charlize, kry toe Diana-rol

2012-02-10 22:03

Charlize Theron op ’n vroeëre nuuskonferensie in Johannesburg. Foto: Dawid Roux

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

LOS ANGELES. – Die King Kong-ster Naomi Watts sal die rol van prinses Diana speel in wat na verwagting die eerste groot internasionale bio-fliek oor dié ikoon se lewe sal wees.

Daar is reeds geruime tyd gefluister dat Suid-Afrika se goue meisie Charlize Theron moontlik dié rol sou kry, berig eonline.com.

Hoewel Theron vir ’n Golden Globe benoem is vir haar nuwe fliek, Young Adult, is sy oor die hoof gesien met die Oscar-benoemings. Dié fliek verskyn in April op die plaaslike silwerdoek.

Ecosse Films, die Britse vervaardiger, het eergister egter aangekondig dat Watts as die Prinses van Harte te sien sal wees in Caught in Flight, berig Reuters.

Volgens die vervaardigers sal Caught in Flight op die laaste twee jaar van Diana se lewe fokus toe sy “ware persoonlike geluk” ervaar het voordat sy in 1997 in Parys verongeluk het.

“Prinses Diana was oor die wêreld heen gelief,” het Watts in ’n verklaring gesê.

“Ek sien uit na die uitdaging om die rol van die mense se prinses te vertolk.”

- Volksblad

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI SQL Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R400000

Apple Applications Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R600000

Android developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R350000 - R450000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MITSUBISHI

Triton Club Cab 2.5 Di-D PU
2011
R 199,900.00

MERCEDES-BENZ

C200K CLASSIC AT
2003
R 109,900.00

FORD

Ranger 2500 TD D-Cab Hi-Trail XLT Dsl
2005
R 164,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.