Ander stories in... Vermaak en Kuns...
Die Bloemfonteinsedramastudent en akteur Heinrich Keogh is op 25 Augustus oorlede in ’n motorongeluk tussen Carnarvon en Williston. Ilne Fourie, wat saam met hom in die motor was op pad na ’n opvoering van haar solostuk Impi op Calvinia, neem in ’n roerende brief afskeid.
Nico Luwes, hoof van die dramadepartement aan die Universiteit van die Vrystaat, is in sy element wanneer hy ’n komedie of klug kan skryf of regisseer. Van môre kry teatergangers geleentheid om die soveelste komedie te sien waarvan hy die regieleisels hou.
Suid-Afrikaners kan uitsien na ’n nuwe karakter wanneer die buikspreker-komediant Jeff Dunham later vandeesmaand hier optree.