George Clooney se meisie snuif glo kokaïene

2010-07-30 11:31

Kaapstad – Die akteur George Clooney se Italiaanse meisie word vir die gebruik van die dwelmmiddel kokaïen ondersoek, is Donderdag berig.

Gerugte doen die ronde dat Elisabetta Canalis (31), en Clooney hierdie naweek glo gaan trou.

Volgens verklarings wat aan die Italiaanse koerante Corriere Della Sera en La Repubblica uitgelek is, het Canalis glo al twee keer vantevore kokaïen gesnuif by The Club, ‘n nagklub in Milaan. Hierdie gerugte word nou ondersoek.

Karima Menad (26), ‘n model van Parys, het aan staatsaanklaer Frank Di Maion gesê sy en Canalis en twee ander mense het tydens 'n partytjie saam kokaïen gesnuif.

- Vir die volledige storie besoek Tonight.


binne volksblad

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Mostly sunny. Mild. Pta: 12-27°C A few showers. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Jhb: 10-25°C A few showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 10-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 17-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool. PE: 14-19°C Showers late. Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr Tiptronic
2009
R 189,989.00

AUDI

A4 1.8T FSi Attraction MY09 8-sp Multitronic
2010
R 329,995.00

MERCEDES

C180 K Classic AT MY00
2007
R 189,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

NELSPRUIT

House R 2 950 000

MOUNTAIN VIEW

House R 5 500 000

LINKSFIELD RIDGE

House R 12 000 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Women Food and God

Was R170.00 Now R144.50

Soos op Oprah gesien. Kry Geneen Roth se meesterstuk vandag nog.

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...