Elle op vingers getik

2012-02-09 22:27
Elle Macpherson

Elle Macpherson Foto: Pan Media

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

JOHANNESBURG. – Die Australiese supermodel Elle Macpherson is gister erg deur Suid-Afrikaanse Twitter-gebruikers op die vingers getik weens ’n vroeëre uitlating dat sy renosterhoring gebruik het.

Macpherson het dié omstrede uitlating in 2010 in ’n Twitter-onderhoud met The Sunday Times gemaak, berig The Telegraph.

Sy is gevra hoe renosterhoring proe en haar antwoord was: “’n Klein bietjie soos verpoeierde been en fungi in ’n kapsule. Dit werk.”

Macpherson is destyds ook oor dié stelling gekonfronteer en het die volgende dag ’n verklaring uitgereik waarin sy dit duidelik maak dat sy gekant is teen enige aktiwiteit wat die posisie van beskermde of bedreigde spesies in gevaar stel.

“Me. Macpherson het nie bewustelik enige produkte van bedreigde spesies gebruik of dit aangemoedig nie. Sy is jammer dat ’n gekskeerdery in ’n onderhoud, wat uit konteks aangehaal is, uiteindelik aanstoot gegee het.”

’n Internetartikel oor dié debakel is vandag onder meer deur die joernalis Gus Silber getwiet.

Macpherson het op onder meer die rugbyskrywer Brenden Nel se twiet geantwoord: “Ek het herhaaldelik getwiet dat ek nie renosterhoring gebruik nie.”

Nel het gesê: “Vreemde storie, jy moet besef dit is ’n baie sensitiewe saak in Suid-Afrika. Renosters word by die honderde doodgemaak.”

- Volksblad

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R350000 - R450000

Senior C# MVC Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R450000 - R500000

BI SQL Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R400000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHRYSLER

Grand Voyager Limited 3.3 LWB AT MPV
2003
R 184,500.00

TOYOTA

Corolla 140i GLS
2006
R 102,990.00

TOYOTA

Hilux 2400 SWB Dsl MY02
2002
R 89,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.