Bobby van Jaarsveld sexyste man in SA

2012-02-03 21:56

Bobby van Jaarsveld saam met Cosmopolitan se redakteur, Sbu Mpungose, nadat hy as die sexyste man in Suid-Afrika aangewys is. Foto: Jesse-Leigh Elford

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

JOHANNESBURG. – Bobby van Jaarsveld het eers gedink hy hoor verkeerd toe hy eergisteraand as Cosmopolitan se sexyste man van die jaar in Suid-Afrika aangewys is.

Lesers van die vrouetydskrif het 13 mans benoem vir die titel en kon dan per SMS vir hul gunsteling stem.

Bobby (24) het die meeste stemme gekry en weggestap met die titel en R10000.

“Dit is wonderlik,” het hy gister aan Volksblad gesê terwyl hy verleë gelag het.

“Toe hulle gepraat het van ’n sanger het ek nie onmiddellik besef hulle praat van my nie. Hulle (die organiseerders) moes ’n tweede keer vir my sê ek het gewen.”

Bobby se kompetisie het die Survivor: Maldives-deelnemer Lukhanyo Nontshinga, die Top Billing-aanbieder Janez Vermeiren en die sewes-rugbyspelers Neil Powell en Chris Dry ingesluit.

Bobby en sy vrou, Annatjie, se seun, Sion, is nou drie maande oud en die sanger sê hulle kry nie veel geslaap nie.

Nietemin maak hy seker hy kom drie keer ’n week by die gimnasium uit en hy hou maar dop wat hy eet – veral nie stysel en suiker nie. – Janice Keogh

- Volksblad

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

WebMethods Developer

Cape Town, South Africa
Business Connexion
Market Related

Business Analyst

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R350000 - R450000

Senior C# MVC Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R450000 - R500000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHRYSLER

Grand Voyager Limited 3.3 LWB AT MPV
2003
R 184,500.00

TOYOTA

Corolla 140i GLS
2006
R 102,990.00

TOYOTA

Hilux 2400 SWB Dsl MY02
2002
R 89,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.