vermaak en kuns

Spacey beïndruk met fliek-oplewing in SA

2012-05-16 22:25

Dit sal interessant wees om oor die volgende dekade te sien hoe merkwaardige en belangrike stories uit Suid-Afrika vertel word.

Dié CD sal jou laat glimlag, dans

2012-05-15 23:02

Juan Boucher se boodskap is eenvoudig: Die lewe is kort; gryp elke oomblik aan en hou so nou en dan behoorlik partytjie!

Nie eens dogter herken Fischer

2012-05-15 23:02

Die bankrower André Stander is nie die enigste Suid-Afrikaner wat hom so slim vermom het dat hy onder die polisie se neuse verby geloop het sonder dat hulle hom herken nie.

Maurice Sendak

Sendak se illustrasies ook in SA gekoester

2012-05-15 23:02

Maurice Sendak is pas oorlede aan komplikasies wat op ’n ­beroerte gevolg het. Hy was 83.

cinema fliek

‘Het jy mnr. Markgraaf gesien?’

2012-05-14 22:11

IN die komedie Waar is Markgraaf? is die staatsamptenaar Visser die eerste een op die spoor van die direkteur van die A.B.A.V.B.-I.O.G.H.M.

Roelof Temmingh

Temmingh se oeuvre van blywende belang

2012-05-14 22:11

In ’n samelewing waar die betekenis van kunstenaarskap toenemende vervlakking ondergaan, staan die bydrae van Roelof Temmingh op eensame hoogtes uit.

mooi boeke

Kortlys vir niefiksie laat paneel kopkrap

2012-05-13 22:09

DIE kortlys vir die Sunday Times-letterkundeprys is dié naweek op die letterkundefees op Franschhoek aangekondig. Vyf boeke is op dié kortlys en ses op die lys vir die Alan Paton-prys vir niefiksie.

Hennie van Greunen maal drie

2012-05-13 22:09

Hennie van Greunen is op elke kunstefees by minstens drie produksies betrokke en dikwels in drie hoedanighede – as vervaardiger, skrywer/vertaler en regisseur.

Dowe op wêreldekspo vereer

2012-05-10 22:08

Braam Jordaan van Edgemead kan nie hoor wat rondom hom aangaan nie, maar om animasiekuns te ontwerp is sy musiek.

SA komponis skep ‘Van Hunks’

2012-05-10 15:45

Wie is Martin Watt, kan tereg gevra word, die komponis van die kamerwerk Van Hunks and the Devil, wat môreaand in die Odeion-teater uitgevoer word.

Dustin Hoffman help drawwer se lewe red

2012-05-09 22:08

’n Drawwer wat ’n hartstilstand hier in Hyde Park gehad het, glo die Hollywood-akteur Dustin Hoffman (74) het sy lewe gered.

 

Klavierkwintet van Schumann vir middagete

2012-05-15 23:02

Klavierkwintet van Schumann vir middagete

lisa marie presley

Presley wyk uit na Britse platteland

2012-05-15 23:02

Lisa Marie Presley, enigste kind van Elvis Presley, gesels in die jongste uitgawe van die Amerikaanse musiektydskrif Billboard oor haar nuwe album.

Nianell-CD verskyn met liriek van Bfn-professor

2012-05-15 23:02

Dave Lubbe, jare lange deeltydse digter van Bloemfontein, se naam verskyn die eerste keer op ’n kommersiële album - op Nianell se nuutste uitreiking.

Alexander Fokkens

‘Nuwe’ werk verruim

2012-05-14 22:11

Daar is ’n geldige rede waarom A Soldier’s Tale van Strawinski selde uitgevoer word, en waarskynlik nog nooit in Suid-Afrika gehoor is nie.

Tjello moes jong Ramm net troos

2012-05-14 22:11

Tinus Botha is van Potchefstroom af op pad lughawe toe vir die week se optredes met die Russiese tjellis Alexander Ramm toe ek hom in die hande kry.

teater mooi

Staatsteater kry nuwe baas

2012-05-13 22:09

Quinton W. Simpson is aangestel as die nuwe uitvoerende hoof van die Staatsteater in Pretoria.

Altus Theart moet weer dink

2012-05-10 22:08

Altus Theart mag dalk Suid-Afrikaanse gehore ’n guns doen as hy hierna besluit om hom liewer by die teater of televisie bepaal.

Clooney is rasieleier vir Obama

2012-05-10 22:08

Die Amerikaanse akteur George Cloo­ney het gister ’n sterbelaaide geldinsameling vir pres. Barack Obama gehou.

Akteur nie bang vir Jan Taks

2012-05-09 22:08

Akteur nie bang vir Jan Taks

Sinfonia, solis speel nuwe Stockton-werk

2012-05-09 22:08

Dié Bloemfonteiner se musiek is meestal toeganklik met êrens ’n onverwagse kinkel en immer geskryf met ’n deeglike kennis van die instrumente ter sprake.

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHRYSLER

Grand Voyager Limited 3.3 LWB AT MPV
2003
R 184,500.00

TOYOTA

Corolla 140i GLS
2006
R 102,990.00

TOYOTA

Hilux 2400 SWB Dsl MY02
2002
R 89,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.