vermaak en kuns

Bobby van Jaarsveld sexyste man in SA

2012-02-03 21:56

Bobby van Jaarsveld het eers gedink hy hoor verkeerd toe hy eergisteraand as Cosmopolitan se sexyste man van die jaar in SA aangewys is.

Mandela se sjef stel kookboek bekend

2012-02-03 21:56

Die “madam” wat oudpres. Nelson Mandela se persoonlike sjef leer kook het, was daar toe Xoliswa Ndoyiya haar kookboek bekend gestel het.

Talle woorde reeds geborg

2012-02-03 21:56

Met ’n maand van die Borg ’n Woord-projek oor is 2000 woorde reeds “gekoop”. Só het dr. Willem Botha oor hul fondsinsameling gesê.

Rosestad se eie ‘rockers’ in aksie

2012-02-02 22:33

Energieke, asemrowend en trots is maar net ’n paar woorde waaraan jy dink wanneer All will fall op die verhoog klim.

ANTHONIE BOUGAS

Bougas wil groot eis

2012-02-01 23:00

Die sanger Anthonie Bougas het die ministerie van polisie in kennis gestel dat hy ’n eis van meer as R1miljoen teen die polisie gaan instel.

Jong dirigente kan stok swaai

2012-02-01 23:00

Suid-Afrika se enigste kompetisie vir dirigente, die Len van Zyl-kompetisie, word vanjaar die tweede keer aangebied.

 
SEXYSTE:

SEXYSTE:  Bobby van Jaarsveld het eers gedink hy hoor verkeerd toe hy eergisteraand as Cosmopolitan se sexyste man van die jaar in Suid-Afrika aangewys is. Foto: Jesse-Leigh Elford

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

‘Vars sterre van 2012’ gehuldig

2012-02-03 21:56

Vanity Fair het vandeesweek die voorblad van sy jaarlikse Hollywood-uitgawe bekend gestel.

Lion

Verhaal van leeutjie in Londen nou in boek

2012-02-02 22:33

Die YouTube-video oor Christian die leeu, gaan vir John Rendall, Christian se troeteldier-eienaar, oor meer as net die nostalgie.

Nadine Gordimer

Gordimer onttrek aan die US Woordfees

2012-02-01 23:20

Die Nobelpryswenner Nadine Gordimer, wat vanjaar by die US Woordfees vereer sou word, het Maandag per faks van haar uitgewer haar optredes gekanselleer

Skrywer sterf twee maande voor debuut

2012-02-01 23:00

Skaars twee maande voordat sy langverwagte literêre debuut in boekvorm sou verskyn, is ’n Johannesburgse skrywer onverwags aan ’n hartaanval dood.

binne volksblad

Musiek in katedraal ter ere van Bosman

2012-02-01 23:00

Koor- en orrelmusiek uitgevoer deur Bloemfonteinse musici roep Saterdagaand die werk van wyle Arnold Bosman in herinnering.

Madonna

Madonna wil skoolprojek in Malawi laat herleef

2012-02-01 23:00

Die popster Madonna het aangekondig sy gaan saam met ’n Amerikaanse liefdadigheidsorganisasie werk om skole in Malawi te bou.

Kannemeyer op fees gehuldig

2012-01-31 22:01

Die literêre historikus en biograaf John Kannemeyer, wat op Kersdag oorlede is, word vanjaar op twee geleenthede op die Stellenbosse Woordfees gehuldig.

 
Healthy food

Kosboek oortref (weer) rekord

2012-02-01 23:00

Dit was bitterlike harde werk wat haar ma se boek die sukses gemaak het wat dit vandag steeds is, sê Eunice van der Berg, die dogter van die kookboeklegende Ina de Villers.

Christa Steyn

Siek Christa Steyn sal ‘elke sent’ van nog ’n konsert kry

2012-01-31 22:01

Die organiseerders van nog ’n konsert ten bate van die pianis en liedjieskrywer Christa Steyn in Februarie “sal elke sent” wat verdien word, aan Steyn skenk.

Afri-reeks eindig met ’n ‘wow’

2012-01-31 22:01

Matthys Maree se Afri-reeks, Die CD’s en teaterproduksies Afri-Frans, Afri-Spaans en Afri-Talia, was ’n reuse-projek en verdien om op ’n onvergeetlike noot afgesluit te word, het Maree besluit.

Weather
Lottery
Cpt: 22-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-29°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Jhb: 17-27°C Showery. Partly sunny. Mild. Bloem: 17-28°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

DISCOVERY ES TD5 AT
2003
R 223,500.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2006
R 205,899.00

MERCEDES

C180 K Classic AT MY00
2003
R 143,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.