Kaapstad

Saterdag

Sunny. Mild.

13°C
18°C

7 day forecasts

Vrou oorleef ná trein haar tref

2010-03-10 12:43

'n Vrou was gelukkig om te oorleef nadat haar Opel Corsa deur 'n trein getref is (Netcare 911)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kaapstad – ‘n Vrou het die dood nouliks vrygespring toe ‘n trein Woensdagoggend in haar motor vasgery het by die Regina-spooroorgang op die Leeudoringstad-pad, het Chris Botha van Netcare 911 gesê.

Met Netcare 911 se aankoms op die toneel het hulle die wrakstukke van die Opel Corsa verskeie meter van die spoorlyn gevind.

Die bestuurder het weggekom sonder enige beserings, maar sy was erg getraumatiseer.

Paramedici het die vrou op die toneel ondersoek en vir skok behandel.

Sy is saam met familielede huis toe.

- Nuus24
 

Lewer kommentaar op dié storie


Nellie 3/11/2010 1:38:13 PM
Genade is die mensdom blind,'n Trein is Vrek groot hoe kan mens dit nie sien nie,of is dit weer 'n geval ek sal 'n kans vat my kar is vinniger as die trein.Halloooooooo jou kar is baie F*##*n kleiner as die trein.
Jou naam
*
E-posadres
*
Kommentaar
*
 
 
 

binne volksblad

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Afternoon clouds. Cool. Bfn: 7-19°C Morning clouds. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Electrical Engineer

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Electrical Engineer

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Cost Engineer/ Estimator

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Civic 1.8 LXi AT
2007
R 139,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i TenaCiti 5-dr
2009
R 66,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i TenaCiti AB 5-dr
2009
R 76,576.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

PAULSHOF

House R 2 300 000

SILWERKRUIN

House R 3 600 000

UMHLANGA

Townhouse R 5 400 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Tot 40% Af op Sagtebande

Miljoene Titels

Maak gebruik van dié fantastiese geleentheid & koop wonderlike nuwe uitreikings & ou gunstelinge.

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
  • top-profiel

  • top-gebeurtenis

  • top-galery

  • top-video