UV tevrede met Jonathan Jansen ná 1 jaar

2010-07-29 04:10

’n Jaar ná die aanstelling van prof. Jonathan Jansen as rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV), glo die UV dié instelling is op die regte pad.

Prof. Driekie Hay, vise-rektor: onderrig en leer, en mnr. Rudi Buys, studentedekaan, het gister aan Volksblad gesê die meeste van Jansen se beloftes en aankondigings verlede jaar is besig om te realiseer.

Reitz-kamerwonings gaan nie binnekort sy deure weer open nie. Buys sê hulle is gereeld in gesprek met die koshuishoof en primarius van die voormalige Reitz-kamerwonings, maar die gesprekke is “prosesmatig” en word bepaal deur die afhandeling van die Reitz-debakel.

Volgens Buys is die belofte aan eerstejaarstudente van ’n oorsese reis besig om in plek te val. “Die eerste groep eerstejaarstudente gaan in September oorsee om universiteite daar te besoek,” het Buys gesê.

Hay het erken daar is uitdagings waaraan nie aandag gegee is nie, weens ’n gebrek aan tyd.

“Ons het nog nie aandag gegee aan Sotho as onderrigtaal aan die UV nie,” het sy gesê.

Oor die standbeeld van oudpres. M.T. Steyn is daar nie ’n finale besluit geneem nie, maar “gesprekke” oor die beeld dui daarop dat dit nie meer lank reg voor die hoofgebou gaan staan nie.

Albei is egter positief oor die pad waarop die UV is.

“Watch ons oor vyf jaar,” het Hay gesê.


- Volksblad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne volksblad

Weather
Lottery
Cpt: 22-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-29°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Jhb: 17-27°C Showery. Partly sunny. Mild. Bloem: 17-28°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

DISCOVERY ES TD5 AT
2003
R 223,500.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2006
R 205,899.00

MERCEDES

C180 K Classic AT MY00
2003
R 143,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.