Kaapstad

Saterdag

Sunny. Mild.

13°C
18°C

7 day forecasts

Twee maal op een dag beroof by lughawe

2010-02-08 12:06

Johannesburg – ‘n Besigheidsvrou van Botswana was twee keer in een dag die slagoffer van misdaad op die O.R. Tambo-lughawe en sy vermoed dat daar ‘n misdaad-sindikaat in werking is.

Joyce Makuke se handsak is gesteel terwyl sy verlede Dinsdagaand haar tas se gebreekte slot by die aanmeld-toonbank ondersoek het.

Sy het hulp gaan soek, maar sekuriteitswagte het aan haar gesê dat hulle niemand gesien het wat haar handsak geneem het nie.

Op navraag om die beeldmateriaal van die CCTV-kameras te sien, is daar aan haar gesê dat die kameras nie werk nie.

Makuke het haar bankbestuurder gekontak om haar kaarte te kanselleer, maar hy het opgelet dat R3 000 om 19:40 uit haar rekening getrek is,

Dit was eers toe konst. Clement Mazibuko aan diens gekom het en na die CCTV-beeldmateriaal gekyk het dat sy besef het daar was vuilspel.

Makuke het aan hom vertel dat daar aan haar gesê was dat die sekuriteitskameras nie gewerk het nie.

“Mazibuko het aan my gesê dat dit ‘n leuen is. Dit beteken daar is ‘n verbinding tussen die persoon wat my handsak gesteel het en dié wat vir my gejok het oor die kameras.”

Lees die volle storie by The Star


 

binne volksblad

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Afternoon clouds. Cool. Bfn: 7-19°C Morning clouds. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R550,000-650,000 Per Annum Cost To Company

Management Accountant

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R450,000-520,000 Per Annum Cost To Company

Financial Manager

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Recruitment CA- Centurion
R450,000-480,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 1.8T FSi Ambition MY09 8-sp Multitronic
2008
R 307,471.00

TOYOTA

Yaris T3 1.3 5-dr AC
2008
R 109,990.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Ambiente 155kW MY09
2009
R 335,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

PAULSHOF

House R 2 300 000

SILWERKRUIN

House R 3 600 000

UMHLANGA

Townhouse R 5 400 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Tot 40% Af op Sagtebande

Miljoene Titels

Maak gebruik van dié fantastiese geleentheid & koop wonderlike nuwe uitreikings & ou gunstelinge.

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
  • top-profiel

  • top-gebeurtenis

  • top-galery

  • top-video