Selebi mag appelleer

2010-09-06 11:19

Johannesburg – Die voormalige polisiekommissaris Jackie Selebi is Maandag verlof tot appèl toegestaan.

Selebi sal appèl aanteken teen sy vonnis van 15 jaar tronkstraf.

Regter Meyer Joffe het in die hooggeregshof in Johannesburg gesê dat hy slegs appèl mag aanteken teen die vraag oor of hy betalings van die dwelmhandelaar Glenn Agliotti ontvang het.

Sy borgtog is verleng.

Selebi se aansoek sal in die Appèlhof aangehoor word.

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het verlede maand gesê dat Selebi die hof se toestemming sal vra om aansoek te doen vir appèl.

Selebi het geargumenteer dat sy vervolging gemanipuleer en op versteekte motiewe gebaseer was.

Regter Joffe het hom skuldig bevind op ‘n aanklag dat hy geld van die dwelmhandelaar Glenn Agliotti ontvang het en hy is in Julie vanjaar tot tronkstraf gevonnis.

Tog beweer Selebi dat die staatsaanklaer Gerrie Nel daarop uit was om hom te kry as gevolg van sy betrokkenheid in die proses om die anti-korrupsie-eenheid, die Skerpioene, te sluit.



 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne volksblad

Weather
Lottery
Cpt: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Passing showers. Morning clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Showery. Morning clouds. Mild. Bloem: 19-25°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-28°C Heavy rain. Breaks of sun late. Warm. PE: 18-23°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.7 DTi Club Dsl Utility MY08 PU
2006
R 89,500.00

AUDI

A5 Cabriolet Quattro 3.0 TDi S-Tronic Dsl 7-sp
2010
R 459,000.00

FORD

FOCUS 1.6 Ti VCT AMBIENTE 5DR
2011
R 205,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.