Pikoli nou Godobo forensiese hoof

2010-08-04 12:33

Johannesburg - Die voormalige direkteur van openbare vervolging, Vusi Pikoli, is aangewys as hoof van die Godobo forensiese eenheid, het dié onderneming Woensdag gesê.

Godobo se uitvoerende beampte, Nonkululeko Godobo, sê Pikoli se aanwysing val saam met die uitbreiding van die firma se forensiese eenheid.

“Goeie regering en deursigtigheid het al meer kritiek geword in hierdie era van toenemende bedrog en korrupsie,” het sy gesê.

Pikoli, wat al meer as 20 jaar met die wet doenig is, is destyds deur oudpres. Thabo Mbeki geskors omdat hy nie wou afsien van die voormalige polisiehoof Jackie Selebi se vervolging nie.

Selebi is Dinsdag tot 15 jaar tronkstraf gevonnis vir korrupsie.

Godobo is in 1996 gestig deur ‘n groep swart geoktrooieerde rekenmeesters.

Pikoli begin vandeesmaand as hoof van die eenheid begin werk.

- Sapa

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 15-25°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 109,995.00

FORD

Bantam 1.3i XL AC PU MY09
2010
R 104,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab 4x4 PU
2005
R 135,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.