Man oor beweerde passiemoord voor

2010-03-11 02:43
MNR. GEORGE COETZERFoto: Charl Devenish

MNR. GEORGE COETZERFoto: Charl Devenish

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Die man wat na bewering ’n ander man, vermoedelik uit jaloesie, in sy gewese vrou se meenthuis in Heuwelsig, Bloemfontein, doodgeskiet het, gaan waarskynlik binne twee weke aansoek doen om op borgtog vrygelaat te word.

Die verhoor van mnr. George Coetzer (52) van Bloemspruit is gister in die Bloemfonteinse landdroshof vir ’n formele borgaansoek tot 23 Maart uitgestel.

Hy word daarvan aangekla dat hy mnr. Limpie Vermaak (35) op 20 Februarie vermoor het deur hom in die kop te skiet.

Mnr. Paulo Giorgi, sy regsverteenwoordiger, het gister voor landdros K. Malali gesê hy gaan moontlik aansoek doen dat Coetzer vir sielkundige waarneming gestuur word.

Die staat het reeds vroeër gesê dat ’n aansoek om Coetzer op borgtog vry te laat, teengestaan sal word.

Mej. Mbokazi Mkiva het aangekla.

  • Na verneem word, het Coetzer die Saterdagaand by sy gewese vrou, van wie hy glo verlede jaar geskei is, se meenthuis opgedaag. Vermaak en sy verloofde en hul dogtertjie was daar. Toe hy inkom, het hy Vermaak glo daar gesien. Die verloofde en die kind was in die badkamer. ’n Skoot is toe geskiet en Vermaak het ’n noodlottige kopwond opgedoen. Coetzer het glo weggery.

Hy is later die aand opgespoor en in hegtenis geneem.

Sy vuurwapen, waaruit die skoot vermoedelik gevuur is, is later in ’n koivisdam van ’n ander hoewe op Bloemspruit as die een waarop Coetzer ’n kamer gehuur het, deur polisieduikers uitgehaal.

- Volksblad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne volksblad

Weather
Lottery
Cpt: 22-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-29°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Jhb: 17-27°C Showery. Partly sunny. Mild. Bloem: 17-28°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 119,900.00

CHEVROLET

ORLANDO 1.8LS
2011
R 239,994.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.9 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2008
R 155,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.