Malema: 'Arresteer my'

2010-03-09 15:34

Johannesburg – Julius Malema, die president van die ANC-jeugliga, het gesê dat as enigiemand kan bewys dat hy iets verkeerd gedoen het, hulle hom in hegtenis kan neem.

“Ek is nie bo die wet nie. As ek enigiets oortree het, vra ek om in hegtenis geneem te word,” het hy Dinsdag aan studente by die Universiteit van Johannesburg gesê.

Malema het vorige verklarings herhaal waarin gesê is dat hy nog nooit van die armes gesteel het nie en dat hy R140 miljoen, wat glo in sy bankrekening is, aan die minderbevoorregtes sal gee.

“As ek R140 miljoen het, vat die geld en nasionaliseer dit,” het hy gesê in verwysing na sy oproep om die land se myne te nasionaliseer.

“Ek gee vir julle toestemming om alles anders wat julle in daardie rekening kan vind te neem en dit aan die armes te gee.”

Volgens Malema is die “aanval” teen die jeugliga nie ‘n gewone aanval nie.

Malema het ook gesê dat lewenstyl oudits nie ‘n konsep is wat deur Cosatu se sekretaris-generaal, Zwelinzima Vavi, uitgedink is nie.

Dit is ‘n beleid wat deur die Skerpioene uitgevoer was en tans deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.

“Hoekom moet ons ‘n faktiese leefstyl oudit deurmaak?”

“As jy ‘n slang wil doodmaak, slaan dit hard op die kop, dit is wat hulle met my wil doen.”

- Sapa
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne volksblad

Weather
Lottery
Cpt: 22-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-29°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Jhb: 17-27°C Showery. Partly sunny. Mild. Bloem: 17-28°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MITSUBISHI

PAJERO 2.8 TDi
1998
R 90,800.00

VOLKSWAGEN

Polo 2.0 Highline 5-dr MY05
2006
R 119,990.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2004
R 94,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.