Kaapstad

Saterdag

Sunny. Mild.

13°C
18°C

7 day forecasts

Cele: 'Noem my generaal'

2010-03-10 13:17

Johannesburg – Bheki Cele, die nasionale polisiehoof, het daarop aangedring dat hy van nou af as “generaal” aangespreek moet word nadat die militarisering van polisie­range goedgekeur is, het Beeld Woensdag berig.

“Ek word nou ‘generaal’ genoem,” het hy Dinsdag aan die parlement se portefeulje-komitee vir die polisie gesê.

Tog het lede van die komitee aangehou om hom “kommissaris” te noem, het Beeld berig.

Zweli Mnisi, die minister van polisie Nathi Mthethwa se woordvoerder, het aan Sapa gesê dat militêre range vir die polisie deur die kabinet goedgekeur is.

“Ons wil tans net sommige van die besonderhede rondom dit finaliseer, maar ons sal binnekort ‘n aankondiging maak,” het Mnisi gesê.

Beeld het in Februarie berig dat Mthethwa gesê het dat die nodige veranderinge en bevorderinge op operasionele vlak nog moes geskied.

Mthethwa het in Februarie gesê dat die implementering van die nuwe range binne “’n paar weke” aangekondig sal word.

Hy het ook daarop aangedring dat Cele reeds as “generaal” aangespreek moet word.  

Sapa
 

Lewer kommentaar op dié storie


Madness 3/10/2010 4:01:09 PM
En so het Idi Amin homself "Field Marshall" genoem. Die res van die wereld lag hulle gatte af vir die klomp klipkoppe.
Pierre Brink 3/10/2010 4:07:08 PM
laat ek raai: Die militarisering van die range beteken 'n hoër salarisskaal???
Meneer 3/10/2010 4:09:24 PM
Aap, die Rang verdien jy. Dis nie `n politieke aanstelling nie. In die SAP is dit mos `n kwessie van more Konstabel totsiens Generaal! Wat `n grap. Soos hulle se, daarom gaan ons lag-lag deur die lewe.
marie 3/10/2010 5:18:45 PM
Die wat verhoog is (seker self gedoen) sal veerneder word. Gun hom die rukkie van belangrik wees. Was nog nooit. Stof tot stof....
Snotklap 3/10/2010 5:25:22 PM
Generaal !!....Al dra i aap i goue ring, tog bly hy maar i kostelike ding !!
katrientjie 3/10/2010 5:40:44 PM
Goed, ons noem jou "Generaal van die Ape". Boggom!!!!!!!
grap 3/10/2010 7:44:32 PM
Wonder wie gaan hom borg? coke, black label...vir al sy proppies op sy skouers, al dra n' aap n' goue ring, bly hy n'aap.
hannes slabbert 3/10/2010 7:54:45 PM
Een van die eerste dinge wat die "nuwe" regering destyds gedoen het was om polisierange te verander om hulle te pas. Nou sien hulle die witmense was al die tyd reg en bring die ou rangstelsel terug. Kyk mooi wie nou almal generaals gaan word.Die een is net so dom as die ander terwyl duisende witmense net eenvoudig nie bevorder word nie.Ons gaan nou mooi kyk na hoe die onregverdigheid verder gevoer word. Dit help veel jt word n generaal genoem en jy weet nie wat om jou aangaan nie.Coboy gaan nou seker n five star generaal word met n paar coke proppies op die skouers. Bring n slag n gebore polisieman in op die topstruktuur en kyk hoeveel beter dit dan sal gaan
Groot grap 3/10/2010 9:30:17 PM
Ja ou cele wat weet jy van polisiewerk af f-----el ne se my wat is n SAP14 net dit ek weet jy kan nie se nie jy sit in kommissaris petros se pos wat n beter job kon gedoen het ten minste het hy education al kom hy nie van n polisie agtergrond nie weet hy waarvan hy praat ek hoop as ek terug kom SA toe is daar n ander GENERAAL met iets tussen sy ore wat nie net wil dans en partytjies hou nie kry vir jou n ander werk gaan trek die taxis af in KZN en ek dink jy sal n wonderlike werk doen maar n POLISIEHOOF se G-t
Attie 3/10/2010 9:51:50 PM
En my en jou belastinggeld betaal vir die @@##$ wat hulle in die parlement sit en uitdink. Ek kan eerlikwaar nie die regverdigheid daarin sien nie.
Wat 'n grap 3/10/2010 10:11:53 PM
Generaal de la Ray...Cele het seker ook sy valskerm "wings" en medaljes on-line gekoop!
Coke Doppies 3/10/2010 11:19:03 PM
General Bekkie Sele da da
Pieter 3/11/2010 9:17:46 AM
Wat n grap anc wil alles verander dan werk dit nie en keer weer terug na die ou bedeling se range.Wys jou net
jannie 3/11/2010 9:34:31 AM
En so begin hoofstuk 2, wat het ons andersins verwag?
Jou naam
*
E-posadres
*
Kommentaar
*
 
 
 

binne volksblad

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-17°C More sun than clouds. Cool. Bfn: 7-19°C Morning clouds. Refreshingly cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Chief Financial Officer

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Finance Menlyn
R1000,000-1500,000 Per Annum Cost To Company

Chief Financial Officer

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Finance Menlyn
R1000,000-1500,000 Per Annum Cost To Company

Senior Voip Engineer

Gauteng - Johannesburg
Pinpoint One Human Resources (Pty) Ltd
R360,000-467,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES

C180 K Classic MY07 AT
2007
R 209,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 TDi Comfortline Dsl
2004
R 94,995.00

TOYOTA

Yaris T3 1.3 Plus 5-dr
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KALK BAY

House R 13 000 000

MOSTERTSDRIFT

House R 16 000 000

SCHOONGEZICHT

House R 1 900 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Tot 40% Af op Sagtebande

Miljoene Titels

Maak gebruik van dié fantastiese geleentheid & koop wonderlike nuwe uitreikings & ou gunstelinge.

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
  • top-profiel

  • top-gebeurtenis

  • top-galery

  • top-video