Boot by Waterfront oopgegrawe

2012-02-08 22:20

KAAPSTAD. – Die oorblyfsels van ’n skip of ’n boot, vermoedelik uit vervloë dae, is gister hier in die V&A Waterfront deur konstruksiewerkers gevind.

Ou kanonkoeëls is ook gevind.

Dit is nog onbekend hoe oud dit is en of enige ander artefakte behoue gebly het.

Volgens me. Lynette Lambert, woordvoerder van die V&A Waterfront, is die konstruksiewerk van die Nr.1 Silo-projek tydelik gestop.

Die ontdekking sal sorgvuldig deur ’n maritieme argeoloog bestudeer word.

“Die V&A Waterfront is ryk aan geskiedenis en dit is nie die eerste keer dat ons werklik boeiende ontdekkings maak wat deel van Kaapstad se erfenis is nie.

“Eers wanneer die argeoloog se verslag ontvang is, sal oor verdere stappe besluit word,” het Lambert gesê.

Volgens ’n studie wat dr. Bruno Werz, argeoloog en historikus, gedoen het, het daar tussen 1610 en 2006 minstens 360 skepe in Tafelbaai gesink.

- Volksblad

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 13-24°C Mostly sunny. Mild. PE: 15-22°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0
1999
R 49,990.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 124,950.00

NISSAN

Pathfinder 4.0 LE 4x4 Tiptronic
2006
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.