Bende skoolseuns vas ná inbrake op Vrystaatse dorp

2010-02-26 05:41

WESSELSBRON. – Nege skoolseuns, almal deel van ’n bende met die naam van hul groep op hul lywe getatoeëer, is ná goeie speurwerk deur die polisie in hegtenis geneem weens inbrake op die dorp waartydens toerusting van duisende rande gesteel is.

Die verdagtes se ouderdomme wissel van 16 tot 19, en die letters SVK is op hul lywe getatoeëer.

Dit is volgens kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, ’n afkorting vir die woorde “stout van k*k”.

Thakeng sê lede van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid, die Welkomse honde-eenheid, en speurders van Bronville en Wesselsbron se misdaadinligting het vandeesweek ’n gesamentlike optrede op die dorp gehou.

Dit volg op ’n vlaag inbrake die  laaste tyd ten tyde waarvan ’n groot klomp rekenaartoerusting, ’n skootrekenaar, elektriese toebehore en tientalle CD’s gesteel is.

Die verdagtes het reeds in die hof verskyn en die minderjariges is onder die sorg van hul ouers vrygelaat.

Dié van hulle ouer as 18 word aangehou.

Thakeng vra inwoners van Wesselsbron en Monyakeng wat die laaste paar maande moontlik slagoffers van die bende was, om konst. Tshidiso Kwanya by 079-493-6988, of insp. Pule Tau by 082-692-8797 te bel.

Supt. Disebo Petsanyane, stasiekommissaris, het die polisiebeamptes wat by die deurbraak betrokke was vir hul goeie werk geloof.

- Volksblad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne volksblad

Weather
Lottery
Cpt: 22-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-29°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Jhb: 17-27°C Showery. Partly sunny. Mild. Bloem: 17-28°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

JEEP

Cherokee Sport 3.7 4x4 AT MY05
2007
R 149,950.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2011
R 109,000.00

AUDI

A6 2.7 TDi Multitronic Dsl
2007
R 359,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.