ANC-woordvoerder glo vas vir dronkbestuur
2010-03-11 11:09
- Artikelopsies
- Deel
- Kry Volksblad op
Kaapstad – ‘n Senior nasionale figuur in die ANC is in Kaapstad in hegtenis geneem nadat hy glo onder die invloed van drank bestuur het, berig iol.
Na wat verneem word, is Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, Donderdagoggend op die N2 deur lede van die Stad Kaapstad se geheime afdeling (die sogenaamde Ghost Squad) gevang.
Lees meer by iol.