41 000 sê nee vir pornografie-kanaal

2010-03-10 14:51

Bloemfontein – Meer as 41 000 mense het reeds nee gestem in ‘n veldtog teen ‘n nuwe pornografie-kanaal op DStv, het die vakbond Solidariteit Woensdag gesê.

“’n Totaal van 41 381 Suid-Afrikaners het reeds nee gesê sedert Solidariteit Helpende Hand se veldtog teen pornografie in Februarie begin het,” het Lindie Strydom, Helpende Hand se woordvoerder, gesê.

Solidariteit beplan om binnekort alle protesboodskappe aan DSTV MultiChoice te oorhandig om te wys dat sommige Suid-Afrikaners gekant is teen die idee.

Strydom het bygevoeg dat Helpende Hand ook ‘n verslag aan die maatskappy sal oorhandig met feite oor pornografie in Suid-Afrika.

Dit sluit studies is wat daarop dui dat 77% van molesteerders van seuns en 67% van mense wat meisies molesteer pornografie gebruik het en dit wat hulle gesien het op die kinders uitoefen.

Navorsing het verder ook getoon dat dit nie waar is dat verkragting en molestering afneem as pornografie vrylik beskikbaar is nie.

MultiChoice het aangedui dat hul eie navorsing oor die kwessie klaar is en dat dit binne die volgende twee weke beskikbaar gemaak sal word.

- Sapa

 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne volksblad

Weather
Lottery
Cpt: 22-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-29°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Jhb: 17-27°C Showery. Partly sunny. Mild. Bloem: 17-28°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 119,900.00

CHEVROLET

ORLANDO 1.8LS
2011
R 239,994.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.9 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2008
R 155,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.