suid-afrika

Tjokkers druk drieë, skop mis en trane rol...

2012-05-21 01:15

Hulle hardloop in verkeerde rigtings, druk drieë op die middellyn, gee high fives en huil snot en trane. Die ouers langs die veld is in vervoering.

Matrieks maak self slaggate reg

2012-05-21 01:00

Elkeen kan ’n verskil maak, al is dit deur iets kleins aan te pak. Dít is die boodskap wat ’n groep matriekseuns van die Hoërskool Jim Fouché wil uitdra.

hof

Seksmisdade: Uitsprake bots

2012-05-20 21:17

Die hele land is “in ’n chaos” gedompel oor vervolgings van 29 seksmisdade wat in die Wes-Kaap gestaak is.

Race

Bespreek probleme in rasse – McKaiser

2012-05-20 21:16

Suid-Afrikaners moet uitdagings en vooroordele oor ras erken en takel, eerder as om dit ontkennend onder die tapyt te probeer invee.

Seun kruip ‘soos ’n hond’ rond

2012-05-20 21:16

Inwoners van Fase 9 buite Bloemfontein is uiters bekommerd oor ’n seuntjie wat “soos ’n hond” handeviervoet in die stof rondkruip.

hof

Hof beslis in inwonerse guns

2012-05-20 21:16

Die Mangaung-metro is deur ’n bevel van die Vrystaatse hooggeregshof verplig om die finale munisipale rekening van ’n erf aan die eienaar daarvan te verskaf.

Vrou maak geskiedenis in lugmag

2012-05-20 21:16

Dit was balletskoene of ’n vliegoorpak, maar sy was nog vir geen enkele dag spyt dat sy die oorpak gekies het nie.

Vullis

Terrein gesluit vir storting

2012-05-20 21:16

Bloemfontein sit op ’n vullisbom. Terwyl onafgehaalde vullissakke die strate ontsier, moes die noordelike stortingsterrein die naweek gesluit word.

Besoekers kom om naakte Zuma te sien

2012-05-18 23:06

Onbetaamlik, skreeusnaaks, boontjie kry sy loontjie en beledigend is van die woorde wat besoekers gebruik het om The Spear te beskryf.

Zastron brand

2012-05-18 23:06

Oproermakers hier het daad by die woord gevoeg en drie munisipale geboue aan die brand gesteek en vernietig omdat die dorpsleiers nie op hul griewe antwoord nie.

Seuntjie gaan operasie kry

2012-05-18 22:27

Soms wanneer klein Michael Myburgh sy koppie teen die muur stamp, vermoed sy ma hy het pyn. Dan voel sy magteloos. Sy weet nie hoe om hom te help nie.

 
The Spear

Zuma na hof

2012-05-21 00:45

Pres. Jacob Zuma en die ANC vat môre die Goodman Gallery in Johannesburg hof toe oor die opspraakwekkende kunswerk met die titel The Spear.

Edith Boshoff

'Pa moet aangekla word ná kind se dood'

2012-05-20 21:16

‘Die pa van Centurion wat sy 8-jarige dogter per ongeluk tydens ’n inbraak geskiet het, was nalatig en behoort van strafbare manslag aangekla te word.’

The Spear

Skildery ‘kan stereotipes aanwakker’

2012-05-20 21:16

Waarskuwings dat die gewaagde skildery wat pres. Zuma met ontblote geslagsdele uitbeeld dalk rassehaat kan aanwakker en stereotipes verdiep, het opgeklink.

Richard Mdluli

Verklaring oor Mdluli uitgedaag

2012-05-20 21:16

Lt.genl. Richard Mdluli staan al hoe meer geïsoleerd – maar die juistheid van sommige bewerings in die ondersoek teen hom word sterk uitgedaag.

Dis ’n gevaarlike ‘soen’ daai, sê NDBV

2012-05-20 21:16

Vissies wat mense tydens sogenaamde vis-pedikure “soen”, is glo ’n gevaar, sê die Nasionale Raad van Dierebeskermingsvereniging.

bedrog

Groot bedrogspul blootgelê

2012-05-20 21:16

’n Grootskaalse bedrogspul oor die land heen waar “sakelui” hul adres valslik opgee en wat allerlei elektroniese produkte op die internet adverteer, kan nou blootgelê word.

Program op kyk-NET onttrek ná klagtes

2012-05-18 23:06

’n Televisieprogram wat glo ’n slegte beeld van die jagbedryf skep, is vandeesweek deur kyk-NET onttrek.

Senior aanklaer se vrou vermoor

2012-05-18 23:06

Net meer as ’n jaar nadat ’n senior aanklaer van Welkom in sy huis oorval en in sy bed met ’n byl oor die kop gekap is, is sy vrou by hul huis vermoor.

Pa skiet per abuis sy dogter

2012-05-18 23:06

Dat ’n pa per ongeluk sy dogtertjie doodgeskiet het toe rowers op hulle toegesak het, is “die slegste ding wat ooit met ’n gesin kan gebeur”.

hof

Skuldige word naar; word Maandag gevonnis

2012-05-18 22:27

’n Reeksmoordenaar is in die Vrystaatse hooggeregshof aan vier moorde, drie verkragtings en op twee aanklagte van diefstal van twee van sy slagoffers se selfone skuldig bevind.

Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 13-24°C Mostly sunny. Mild. PE: 15-22°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0
1999
R 49,990.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 124,950.00

NISSAN

Pathfinder 4.0 LE 4x4 Tiptronic
2006
R 274,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.