suid-afrika

Oud-AWB-man pleeg selfmoord

2012-02-03 21:55

Mnr. Fred Rundle, voormalige AWB-sekretaris-generaal en -woordvoerder, het op 80-jarige ouderdom selfmoord gepleeg.

et-hof

Beskuldiges onwettig ondervra, hoor hof

2012-02-03 21:55

Die ondersoekbeampte in die Eugène Terre’Blanche-moord het die geleentheid aangegryp om die minderjarige beskuldigde onwettig te ondervra.

afrikaans

Talewet skend nie regte, sê departement

2012-02-03 21:55

Die departement van kuns en kultuur het gister ontken dat hy enigeen se grondwetlike regte skend met sy Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale.

DA

DA-LP’s ‘gereed om nuwe portefeulje-uitdagings te takel’

2012-02-03 21:55

Die ongedurigheid in die DA-koukus oor die skommeling in die skadukabinet het grootliks gaan lê, met ontevredenheid wat tot sowat ’n halfdosyn DA-LP’s beperk was.

Suid-Afrikaners tops op Twitter

2012-02-03 21:55

Twieters in Suid-Afrika twiet meer op die sosiale netwerk Twitter as enige ander land in Afrika.

Harrier hawk

Vrou wil mense inlig oor arende

2012-02-03 21:50

Sy sorg eerder dat die bleeksingvalk mooi lyk en kam sy vere vir die foto, as om oor haar eie voorkoms en hare te bekommer.

 
TROU VANDAG:

TROU VANDAG:  Jannie du Plessis en sy verloofde, Ronél Malherbe, op ’n uitstappie naby Rotoroa in Nieu-Seeland. Du Plessis en Malherbe trou vandag op Clarens. Foto: Christiaan Kotze

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Tant Hettie trap dat dit klap

2012-02-03 21:55

Die ander inwoners van die aftreeoord noem haar “Die Vrou op die Fiets”. Al wat haar van haar fiets af kry, is die hongerpyne.

Regter Richard Goldstone

Respek vir Grondwet verblydend, sê regter Goldstone

2012-02-03 21:55

Politieke spanning in regeringskringe is nie uniek aan Suid-Afrika nie en struwelinge op regeringsvlak van talle ander demokrasieë vind voortdurend plaas.

e.tv

e.tv beboet oor beelde van geweld

2012-02-03 21:55

e.tv moet R35000 opdok omdat hy grusame beelde van die dood van genl. Moeammar Ghaddafi in sy nuusbulletins uitgesaai het.

Ace Magashule

MK-veterane ‘verklaar oorlog’ teen Magashule

2012-02-03 22:00

Die veterane van die ANC se voormalige militêre vleuel, Umkhonto weSizwe (MK), het oorlog teen mnr. Ace Magashule verklaar.

binne volksblad

Eerste sprong in sy soort in VS uitgevoer (video)

2012-02-03 22:00

Selfs vir ’n valskermspringer met 16 jaar ervaring was dit soos Russiese roulette toe hy gister ’n basissprong (base jump) uitgevoer het.

Jannie du Plessis

Troue dalk ontsier

2012-02-03 22:00

Politieke onrus word vandag op Clarens in die Oos-Vrystaat gevrees, op dieselfde dag wat die Springbokstut Jannie du Plessis hier trou.

Raped man

Twee vroue in Welkom verkrag

2012-02-03 22:00

’n Jong vrou is hier om die beurt deur 16 mans verkrag en ’n tweede, getroude vrou se man is erg aangerand toe hy met haar probeer vlug het.

money rolled up

Sakeman praat oor afpersing

2012-02-02 22:32

“Toe ek Woensdagaand uit my huis stap om die geld aan die afpersers te gaan oorhandig, het ek my ouers, my vrou en kinders gegroet.’’

afrikaans

Marginalisering van Afrikaans bekommer

2012-02-02 22:32

Die marginalisering van Afrikaans as ’n inheemse taal in die voorgestelde nasionale taalwet is nie net vir Afrikaanssprekendes nie, maar vir talle Suid-Afrikaners ’n groot probleem.

Superwa op Phakisa getoets

2012-02-02 22:32

Die Vrystaat se eie supermotor laat rieme neerlê soos ’n jagluiperd en sal binnekort produksiegereed wees.

Eddie von Maltitz

‘Hou jou jou smoel, Von Maltitz’

2012-02-02 22:50

Eddie von Maltitz moet shut up. Dit is wat Hurag van Welkom met ’n nuwe veldtog beoog en hulle is vasbeslote om dit te laat gebeur.

Moordverhoor teen tweeling stort in duie

2012-02-02 22:44

Die moordverhoor teen die bekende Lekone-tweeling van Heidedal het gister in die Vrystaatse hooggeregshof in duie gestort.

 

Man tref BMW, boom by skool

2012-02-03 22:00

’n Bejaarde man het met sy Mitsubishi Pajero teen ’n boom voor ’n laerskool vasgery, nadat hy in ’n verkeersirkel beheer oor sy voertuig verloor het.

A jet

Nuwe vrae oor twee stralers

2012-02-03 22:00

Die Nigeriese sakeman wat teen R800miljoen twee stralers vir vyf jaar aan die Presidensie wil verskaf, het nou ’n staatsekerheids-klaring gefaal.

Rugbyspeler eens mishandel

2012-02-03 22:00

Clyde Rathbone het op sy Facebook-blad onthul hoe hy as kind emosioneel mishandel is en tot onlangs nog met depressie geworstel het.

A road with potholes

Boere help pad regmaak

2012-02-02 22:32

Boere wat snags en naweke self moet ingryp om gestrande motoriste op die voosgeryde R59 te help, het hul plaaswerkers gratis tot die departement van paaie se beskikking gestel om die duisende slaggate te help regmaak.

kerk

Jansen open skool op Kroonstad

2012-02-02 22:32

“St. Peter Claver-skool is dalk die enigste kans wat jy het tot sukses. Moenie dit opmors nie.”

US soldier in iraq

Soldate gaan help in Hoedspruit

2012-02-02 22:32

Altesaam 25 soldate van die dorp is na Limpopo gevlieg om hulp te verleen in die vloedgeteisterde Hoedspruit-gebied.

SABC logo

Meer plaaslike musiek op SAUK

2012-02-02 22:32

Plaaslike kunstenaars, onder wie Afrikaanse musikante, gaan nou ’n groter platform by die SAUK hê.

Weather
Lottery
Cpt: 22-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-29°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Jhb: 17-27°C Showery. Partly sunny. Mild. Bloem: 17-28°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

DISCOVERY ES TD5 AT
2003
R 223,500.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2006
R 205,899.00

MERCEDES

C180 K Classic AT MY00
2003
R 143,800.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.