Vorige Meningspeilings

20 May 2012

Waaruit bestaan jou ontbyt?

Graanvlokkies 39% 681 stemme

39

Alles - Eiers, Spek, roosterbrood 10% 178 stemme

10

Koffie 26% 458 stemme

26

Ek het nooit tyd vir ontbyt nie 25% 434 stemme

25

18 May 2012

Het jy al jou meisie/kêrel/man/vrou verneuk?

Ja 35% 366 stemme

35

Nee, ek sal dit nooit doen nie. 55% 576 stemme

55

Ek wou al... 10% 106 stemme

10

15 May 2012

Ouers plaas onnodige druk op hul kinders om te presteer:

Ja, beslis. Van die kinders gaan uitbrand. 56% 1536 stemme

56

Nee, ’n bietjie gesonde druk het niemand nog skade aan gedoen nie. 44% 1216 stemme

44

10 May 2012

Wat hou jou uit die slaap?

Blaffende honde. 30% 958 stemme

30

Jou man/vrou se snorkery. 19% 605 stemme

19

Niks, ek slaap soos 'n klip. 37% 1173 stemme

37

Ek drink slaappille. 13% 419 stemme

13

09 May 2012

Rook jy?

Ja 29% 727 stemme

29

Nee 71% 1753 stemme

71

08 May 2012

As dit kom by water, drink ek net:

Gebottelde water 47% 783 stemme

47

Kraanwater 43% 714 stemme

43

Ek drink nie water nie... 9% 154 stemme

9

08 May 2012

Volg jy die e-tol-sage?

Ja! 55% 75 stemme

55

Nee, ek bly in die VS/Noord-Kaap... Dankie tog! 38% 51 stemme

38

E-tol... wat is dit? 7% 10 stemme

7

07 May 2012

Is jy op Twitter?

Ek is inderdaad en ek is mal oor dit. 6% 80 stemme

6

Nee, ek weet nie hoe dit werk nie. 49% 675 stemme

49

Sosiale media is vir mense wat niks beter het om te doen nie. 45% 627 stemme

45

02 May 2012

As jy nou weer kan teruggaan hoërskool toe, sal jy?

Vir seker - ek was baie gewild, slim en oulik! 25% 564 stemme

25

Nee, ek het skool gehaat, want ek is geboelie. 16% 361 stemme

16

Miskien - as ek nie huiswerk hoef te doen nie. 59% 1346 stemme

59

01 May 2012

Hoe gaan jy die winter elektrisiteit bespaar?

Pak vir `n slag weer `n kaggel. 47% 351 stemme

47

Koop 'n paraffienverwarmer. 18% 132 stemme

18

Ek gee nie regtig om nie en gebruik dus eerder die elektriese verwarmer. 35% 258 stemme

35

Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 13-24°C Mostly sunny. Mild. PE: 15-22°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 209,995.00

SAAB

9-3 Sport Sedan Linear 2.0 LPT
2007
R 169,900.00

MITSUBISHI

Triton 2.4 MPi D-Cab PU MY08
2008
R 179,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.