Koperkoeëls wag op uitgedunde Bafana

2012-01-08 21:15

Morgan Gould

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Volksblad in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

BLOEMFONTEIN. – Nou vir die Chipolopolo.

Met ’n voorsmaak van internasionale sokker sal die steeds uitgedunde Suid-Afrikaanse span nou probeer om die doppie van die Koperkoeëls, soos Zambië bekend staan, te klink.

Die spanne is Woensdag om 16:30 op die Randse stadion slaags in ’n nie-amptelike wedstryd as oefening vir die besoekers wat in die Afrikabeker-toernooi gaan speel.

Bafana Bafana het Vrydagaand in Bata met ’n string nuwelinge én ’n speler minder op die veld vir die laaste halfuur uitgehou om ’n gelykopuitslag (0-0) teen Ekwatoriaal-Guinee af te dwing.

Sewe nuwelinge, waarvan drie plaasvervangers, het daar hul buiging in internasionale sokker gemaak.

Met nog spelers wat intussen na hulle oorsese klubs moet terugkeer, is vyf veranderinge aangebring aan die groep wat daar was.

Bradley Grobler, Siboniso Gaxa en Daylon Claasen sal soos vooraf ooreengekom na hul oorsese klubs terugkeer.

Die verdediger Eric Matoho sal weens dood in sy familie nie kan speel nie.

Die span sal Woensdag ook met ’n nuwe kaptein speel omdat die waarnemende kaptein, Morgan Gould, deur sy klub SuperSport United herroep is.

Hul plaasvervangers reeds by die kamp in Phokeng is, Thami Sangweni (Amazulu), Thato Mokeke, Nhlanhla Vilakazi (albei Ajax Cape Town), Lehlohonolo Masalesa (Wits) en Thabo Nthete (Bloemfontein Celtic).

May Mahlangu van Helsingborg FC sal ook Sondag se wedstryd teen Ghana misloop omdat hy hom na die wedstryd teen Zambië weer by sy Sweedse klub moet aansluit.

)Die nuwe groep is:Doelwagters: Siyabonga Mpontshana, (Platinum Stars), Briliant Khuzwayo (Thanda Royal Zulu). Verdedigers: Thabo Nthete (Bloemfontein Celtic), Thato Mokeke (Ajax Cape Town), Gilbert Rudiger (Free State Stars), Ayanda Gcaba (Free State Stars), Wayne Arendse (Santos), Patrick Phungwayo (Wits), Nazeer Allie (Ajax Cape Town). Middelveldspelers: Reneilwe Letsholonyane (Kaizer Chiefs), George Lebese (Kaizer Chiefs), Thami Sangweni (Amazulu), George Maluleka (Ajax Cape Town), Mzikayise Mashaba (Free State Stars), Sibusiso Vilakazi (Wits), May Mahlangu (Helsingborg), Granwald Scott (Ajax Cape Town), Lehlohonolo Masalesa (Wits), Nhlanhla Vilakazi (Ajax Cape Town). Doelskieters: Ryan Chapman (Wits), Siyabonga Nontshinga (Cosmos), Lehlohonolo Majoro (Kaizer Chiefs).

- Volksblad

binne volksblad

Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 13-24°C Mostly sunny. Mild. PE: 15-22°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 209,995.00

SAAB

9-3 Sport Sedan Linear 2.0 LPT
2007
R 169,900.00

MITSUBISHI

Triton 2.4 MPi D-Cab PU MY08
2008
R 179,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.