Gelapte Bafana speel gelykop teen Zambië

2012-01-11 22:11

RANDSE STADION. – ’n Uitgedunde Bafana Bafana-sokkerspan het gistermiddag hier daarin geslaag om ’n gelykop uitslag van 1-1 teen die Zambiërs af te dwing.

Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) het dié kragmeting se status tot ’n oefenwedstryd verlaag en die handjievol toekouers was skaars genoeg om een van die vier paviljoene in die stadion met sitplek vir 25000 toeskouers vol te maak.

Die Suid-Afrikaners het selfs gedreig om in hul oefentruie te speel en daar is vooraf bespreek of die spanne moet afwyk van die normale reëls.

Maar Bafana Bafana het in hul wedstrydtruie opgedraf en die wedstryd is in twee helftes van 45 minute elk beslis.

Die besoekers het die septer in die eerste helfte geswaai en die voortou ná agt minute geneem toe Stoppila Sunzu die bal met sykopindieSuid-Afrikaanse doelhok ná ’n hoekskop gestamp het.

Suid-Afrika het egter teen die middel van die eerste helfte begin terugveg en verskeie kanse gekry om doele aan te teken.

Zambië was met die rustyd nog voor en dit het vroeg in die tweede helfte gelyk of hy sy voorsprong gaan vergroot.

Suid-Afrika het egter die enigste doel in dié helfte in die 12de minuut aangeteken met ’n kopskoot deur Ayanda Gcaba.

Suid-Afrika het in die laaste halfuur goed vertoon teen ’n span wat aan die Afrikabeker-toernooi gaan deelneem en meer kanse as die besoekers geskep.

Suid-Afrika speel Sondag in Phoken buite Rustenburg in nog ’n oefenwedstryd teen Ghana. – Sapa

- Volksblad

binne volksblad

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 13-24°C Mostly sunny. Mild. PE: 15-22°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 209,995.00

SAAB

9-3 Sport Sedan Linear 2.0 LPT
2007
R 169,900.00

MITSUBISHI

Triton 2.4 MPi D-Cab PU MY08
2008
R 179,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.