2012-01-15 21:35
Manchester City kry vanaand teen Wigan Athletic in die Engelse Premierliga die kans om weer sy voorsprong van drie punte op die puntelys terug te wen.
2012-01-12 21:57
Tottenham Hotspur maak die wêreld warm vir die twee Manchester-sokkerspanne in die Engelse Premierliga.
2012-01-08 21:15
Met ’n voorsmaak van internasionale sokker sal die steeds uitgedunde Suid-Afrikaanse span nou probeer om die doppie van die Koperkoeëls, soos Zambië bekend staan, te klink.
2012-01-02 21:12
Sokker bestaan uit meer as net aanvallende spel, het Manchester City se afrigter, Roberto Mancini, sy span gister geroskam.
2011-12-28 20:53
’n Uitstekende tweekuns deur Gareth Bale het Tottenham Hotspur tot ’n oorwinning van 2-0 oor die sokkerklub Norwich aangevuur.
2011-12-04 21:42
Manchester City staan dié week op die rand van ’n onverwagse uittog uit die Europese Kampioeneliga, maar wat sy oorheersing van die Engelse Premierliga betref, is daar geen einde in sig nie.
2011-11-16 23:08
Met dié saamgeflanste sokkerspan kan Bafana Bafana tot ’n mate verskoon word vir sy “skande” noord van die Limpopo.
2011-11-13 23:02
Die “ou manne” van Bafana Bafana het ’n slag gewys wat in hulle steek en nou is dit die “jong manne” se kans.
2011-11-11 22:36
Die manier waarop Bafana Bafana se afrigter die frase “visie 2014” vandeesweek geuiter het, het ’n mens byna laat hoendervel kry.
2011-11-08 22:59
Die kragmeting met die Ivoorkus het dalk nie op die regte tyd vir Bafana Bafana gekom nie, het Pitso Mosimane, die Suid-Afrikaanse sokkerspan se afrigter, gister gesê.
2011-10-31 22:42
Die Ivoorkus se Olifante sal Bafana Bafana met ’n sterbelaaide span in hul Nelson Mandela-uitdaagstryd pak.