McCaw: Daar's niks fout met veld

2010-07-30 12:20

Melbourne – Die kaptein van die All Blacks, Richie McCaw en sy Australiese eweknie, Rocky Elsom, het gesê die veld vir Saterdag se Drienasies-toets behoort nie probleme te gee nie, nadat daar vroeër kommer oor die ongelyke oppervlak uitgespreek is.

McCaw het Vrydag gesê hy en sy span het die Docklands-stadion, waarop Australiese voetbal (Aussie Rules) meestal gespeel word, besoek.

“Dit is nie die beste veld waarop ek nog gespeel het nie…..maar daar sal nie probleme met die oppervlak wees Saterdag nie,” het McCaw gesê.

McCaw het dié stadion, wat ‘n oopskuifdak het, met die Millenium-stadion in Cardiff vergelyk. Dit is by die einste Millenium-stadion waar die All Blacks met 18-20 teen Frankryk in die 2007 Wêreldbeker-kwarteindronde verloor het.

“In die skrums sal die gras dalk los getrap word maar andersins sal daar nie probleme wees nie," het McCaw bygevoeg.

Die kaptein van die Wallabies het gesê dat die Docklands-stadion vir hom ‘n bietjie beter as die Millennium-stadion lyk.

“Wanneer ons daar in November toetse teen Wallis speel, bestaan die veld uit modder wat basies net groen geverf is. So die veld in Melbourne lyk bietjie beter.”

Afskoptyd Saterdag is 12:00.

So lyk die spanne:

Australië:

15. Adam Ashley-Cooper, 14. James O'Connor, 13. Rob Horne, 12. Berrick Barnes, 11. Drew Mitchell, 10. Matt Giteau, 9. Will Genia, 8. Richard Brown, 7. David Pocock, 6. Rocky Elsom (kaptein), 5. Nathan Sharpe, 4. Dean Mumm, 3. Salesi Ma'afu, 2. Stephen Moore, 1. Benn Robinson

Plaasvervangers: 16. Saia Faingaa, 17. James Slipper, 18. Rob Simmons, 19. Matt Hodgson, 20. Luke Burgess, 21. Anthony Faingaa, 22. Kurtley Beale

Nieu-Seeland:

15. Mils Muliaina, 14. Cory Jane, 13. Conrad Smith, 12. Ma'a Nonu, 11. Joe Rokocoko, 10. Daniel Carter, 9. Jimmy Cowan, 8. Kieran Read, 7. Richie McCaw (kaptein), 6. Jerome Kaino, 5. Tom Donnelly, 4. Brad Thorn, 3. Owen Franks, 2. Keven Mealamu, 1. Tony Woodcock

Plaasvervangers: 16. Corey Flynn, 17. Ben Franks, 18. Sam Whitelock, 19. Victor Vito, 20. Piri Weepu, 21. Aaron Cruden, 22. Israel Dagg

- Sport24


Lewer kommentaar op dié storie


Jou naam
*
E-posadres
*
Kommentaar
*
 
 
 

binne volksblad

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-21°C Sunny. Mild. Pta: 11-30°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-27°C Sunny. Pleasantly warm. Bfn: 4-25°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-21°C Sprinkles early. Morning clouds. Cool. PE: 10-18°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Embedded Engineer

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R750,000-800,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

CA (SA)

Gauteng
Hire Resolve
R600,000-650,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra Classic 160i
2009
R 185,900.00

TOYOTA

Corolla 1.4 Professional
2008
R 135,900.00

RENAULT

Scenic II 1.6 Expression MPV
2007
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

DIE BOORD

House R 4 295 000

SPRINGBOK

House R 1 250 000

UVONGO

House R 1 530 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Bestel jou iriver vandag vooruit

Nou net R1599

Wanneer jy jou irivier-storie eReader bestel, sal ons 'n e-Boek koopbewys ingooi om in ons Lentekatalogus van topverkopers te gebruik. Irivier verskeep 13/9/2010. Aanbod eindig 30/9.2010

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...