Div: Ek's die baas

2010-07-30 10:33

Johannesburg – Die Bok-breier Peter de Villiers het Suid-Afrika duidelik laat verstaan dat hy, en niemand anders nie, in beheer van die nasionale span is.

Na verskeie koerantberigte beweer het dat de Villiers nie in beheer is van die Wêreldkampioene nie, maar dat dit eerder die senior spelers of hulpafrigters is wat die toutjies trek, het hy vinnig gespring om twyfel oor sy leierskap uit die weg te ruim.

Die afrigter het ondersteuners se vrae op SA Rugby se e-pos nuusbrief, Bokzine, beantwoord en nie doekies omgedraai toe hy gevra is, oor wie nou eintlik in beheer is van die Springbokke nie.

“Ek is die afrigter, maar ek luister na spelers wat in byna 100 toetse uitgedraf het en reeds elke trofee kon wen wat daar in rugby te wen is. Ek kan nie onthou dat ons kritiek daaroor verlede jaar ontvang het nie. Ek voel nie bedreig deur hierdie tipe praatjies nie. Ek bedoel, ek was die een wat Frankryk toe gegaan het om John (Smit) terug te bring.

Op vrae oor jong talent en die voorstel dat van die senior spelers se dae dalk getel is, het de Villiers geantwoord dat ervaring ‘n noodsaaklike faktor is wanneer dit by die Wêreldbeker-toernooi kom.

“Francois Louw, Juan de Jongh, Flip van der Merwe is almal jong talent wat ons vanjaar ingebring het,” het de Villiers verduidelik. “Maar die geskiedenis van die Wêreldbeker wys dat dit met ervaring gewen word. Die Bok- en Engelandspanne wat die laaste twee toernooie gewen het, was die mees ervare in dié lande se rugby-geskiedenis.

De Villiers het gesê die heelagter Frans Steyn se skopvoet was steeds deel van die Bokke se planne maar meen dat sy verpligtinge by die Franse klub Racing Metro hom weerhou om vir sy land te speel.

- Sport24




 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne volksblad

Weather
Lottery
Cpt: 22-34°C Sunny. Hot. Pta: 18-29°C A few showers. Morning clouds. Warm.
Jhb: 17-27°C Showery. Partly sunny. Mild. Bloem: 17-28°C Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Morning clouds. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,995.00

BMW

320i E90 AT
2006
R 220,900.00

TOYOTA

Corolla 1.3 Advanced MY10
2011
R 179,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.