Kaapstad

Saterdag

Sunny. Mild.

13°C
18°C

7 day forecasts
rugby

McCaw: Daar's niks fout met veld

2010-07-30 12:20

Die All Black-kaptein Richie McCaw het gesê hy is tevrede met die Melbourne-veld waar die Drienasies-toets teen die Wallabies gespeel word.

s

Div: Ek's die baas

2010-07-30 10:33

Die Bok-breier Peter de Villiers het Suid-Afrika duidelik laat verstaan dat hy, en niemand anders nie, in beheer van die nasionale span is.

sharks

Haaie se grofgeskut in 2de helfte teen VS ingespan

2010-07-29 22:31

Die Haaie se grofgeskut is vir môre se Curriebeker-rugbywedstryd teen die Vrystaat-Cheetahs in Bloemfontein op die plaasvervangersbank.

Wallabies

SA skree nou vir Wallabies

2010-07-29 22:31

By die 90 000 mense is oorgehaal om op 21 Augustus in Soweto deel van die grootste skare by ’n rugbytoets in Suid-Afrika sedert 1955 te wees.

Pienaar pak tasse vir Ierland

2010-07-29 10:37

Die Springbok Ruan Pienaar is deur die Haaie vrygestel om by die Ierse rugbyklub Ulster, aan die begin van September aan te sluit.

Jean de Villiers

Besin oor ‘boorvatte’, vra Jean

2010-07-29 08:29

Jean de Villiers het gewaarsku dat spelers strafskoppe gaan begin “melk” as daar ’n oordrewe klem is om die sogenaamde tip tackle uit te roei.

Peter de Villiers

Peter ‘niks swakker’ as White

2010-07-28 22:20

Die grootbaas van Suid-Afrikaanse rugby, Oregan Hoskins, glo Peter de Villiers “is niks swakker” as Jake White nie.

Peter de Villiers

SA blaser moet sê oor toetsveld

2010-07-28 22:20

Die tekens is daar... maar Springbok-ondersteuners moet hoop Peter de Villiers volg nie in die voetspore van sy voorganger nie.

All-Blacks

McCaw sê hy het met moord weggekom

2010-07-28 22:21

Richie McCaw het erken hy het verskeie kere in die toetse teen die Springbokke nie volgens die reëlboek gespeel nie.

 
Cheetahs

Bokke op bank gee VS vonk

2010-07-29 22:31

Die afrigter van die Vrystaat, Naka Drotské, sê sy plaasvervangersbank is met drie Springbokke die sterkste sedert 2007.

Pumas

Pumas met Kaapse kloue wil 'n punt bewys

2010-07-29 22:31

Dis ’n Pumas-span met ’n Kaapse geur wat vanaand na Nuweland opruk en daarom sal die WP op sy tone vir dié wedstryd moet wees.

griekwas

Griekwas lus vir Luiperds

2010-07-29 22:31

Griekwas wil waak teen sy ou gewoonte van kleitrap in wegwedstryde wanneer hy vanaand vir ’n Curriebeker-kragmeting met die Luiperds aantree.

All-Blacks

Fotograaf moet wegbly van All Blacks

2010-07-29 12:10

Die fotograaf wat foto’s van die All Blacks se wedstrydplan geneem het is by enige verdere aktiwiteite van die Kiwi's in Melbourne verbied.

Peter de Villiers

Só weeg Div en Jake op

2010-07-28 22:20

Die tekens is daar... maar Springbok-ondersteuners moet hoop Peter de Villiers volg nie in die voetspore van sy voorganger nie.

All-Blacks

All Blacks se geheime uitgelap

2010-07-28 22:20

Steve Hansen, ’n hulpafrigter van die All Blacks, was gister op die oorlogspad nadat sekere All Black-geheime in die Australiese media uitgelap is.

Juan-hulle oorgehaal vir Ryan

2010-07-28 22:21

Die Vrystaat-rugbyspan se lostrio sal Saterdag opgewasse wees vir die Haaie – met of sonder die Springbok-agtsteman Ryan Kankowski.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Afternoon clouds. Cool. Bfn: 7-19°C Morning clouds. Refreshingly cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Engineer/ Estimator

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Embedded Software Engineer

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Mechanical Engineer Bulk Materials

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES

C180 K Classic MY07 AT
2007
R 209,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 TDi Comfortline Dsl
2004
R 94,995.00

TOYOTA

Yaris T3 1.3 Plus 5-dr
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

VIERLANDEN

House R 1 750 000

BRYANSTON

Apartment R 1 300 000

CRAIGAVON

House R 1 290 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Tot 40% Af op Sagtebande

Miljoene Titels

Maak gebruik van dié fantastiese geleentheid & koop wonderlike nuwe uitreikings & ou gunstelinge.

Besoek www.kalahari.net vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
  • top-profiel

  • top-gebeurtenis

  • top-galery

  • top-video