2010-07-30 12:20
Die All Black-kaptein Richie McCaw het gesê hy is tevrede met die Melbourne-veld waar die Drienasies-toets teen die Wallabies gespeel word.
2010-07-30 10:33
Die Bok-breier Peter de Villiers het Suid-Afrika duidelik laat verstaan dat hy, en niemand anders nie, in beheer van die nasionale span is.
2010-07-29 22:31
Die Haaie se grofgeskut is vir môre se Curriebeker-rugbywedstryd teen die Vrystaat-Cheetahs in Bloemfontein op die plaasvervangersbank.
2010-07-29 22:31
By die 90 000 mense is oorgehaal om op 21 Augustus in Soweto deel van die grootste skare by ’n rugbytoets in Suid-Afrika sedert 1955 te wees.
2010-07-29 10:37
Die Springbok Ruan Pienaar is deur die Haaie vrygestel om by die Ierse rugbyklub Ulster, aan die begin van September aan te sluit.
2010-07-29 08:29
Jean de Villiers het gewaarsku dat spelers strafskoppe gaan begin “melk” as daar ’n oordrewe klem is om die sogenaamde tip tackle uit te roei.
2010-07-28 22:20
Die grootbaas van Suid-Afrikaanse rugby, Oregan Hoskins, glo Peter de Villiers “is niks swakker” as Jake White nie.
2010-07-28 22:20
Die tekens is daar... maar Springbok-ondersteuners moet hoop Peter de Villiers volg nie in die voetspore van sy voorganger nie.