sport

Cheetahs ‘hegter eenheid teen Haaie se Bokke’

2012-05-18 23:06

Verlede naweek se fisieke kragmeting teen die Stormers het die Cheetahs in selfs ’n hegter eenheid voor vandag se Super-rugbywedstryd teen die Haaie saamgesnoer.

PSL-titel kry in KwaZulu-Natal baas

2012-05-18 22:27

Die skeidsregters vir vandag se finale ronde in die plaaslike Premiersokkerliga sal eers vanoggend by die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg ingelig word watter wedstryde hulle behartig.

Majola ‘wil saak uitrek’

2012-05-18 06:00

Krieket Suid-Afrika (KSA) sal hom nie van stryk laat bring nie deur die skynbare vertragingstaktiek in die tugverhoor van Gerald Majola.

Durban-klong verwag woorde van ou maats

2012-05-17 22:33

Hy is ’n Durban-klong en het ’n maand gelede nog saam met Keegan Daniel gekuier, maar Justin Downey het môre ’n werk om vir die Cheetahs te doen.

Tuisveld, ervaring tel in Poubloues se guns

2012-05-17 22:33

Vodacombeker-geskiedenis wink vanaand op GWK-park vir die wenner van die eindstryd tussen Griekwas en die Westelike Provinsie.

‘Kies Josh op 7 teen Engelse’

2012-05-17 22:33

Josh Strauss is André Venter se keuse om die leemte te vul wat die beseerde Juan Smith se afwesigheid by die Springbokke op sewe-flank laat.

hokkie

Kate én Gillian op koers vir Spele

2012-05-16 22:39

Die Suid-Afrikaanse vroue-hokkiespelers gaan oor die volgende agt weke behoorlik litte losmaak vir die Olimpiese Spele.

Quade is terug om Lions nog méér te treiter

2012-05-16 22:39

Quade Cooper se terugkeer tot die rugbyveld gaan Saterdag tot die Lions se reeds hewige kopsorge bydra, wanneer hulle die Reds in Brisbane takel.

Cheetahs se Smit trek ná jare nr.10-trui aan

2012-05-16 22:39

Hy is drie jaar gelede as losskakel gekontrakteer, maar Riaan Smit kry eindelik Saterdag hier sy eerste kans om die Cheetahs se nr.10-trui in ’n Super-rugbywedstryd te dra.

Spanje lok bestes

2012-05-16 22:39

Een oog op een van die grootste betaaldae van die seisoen en die ander op die tweede major-toernooi van die jaar.

Troue stok in wiel?

2012-05-15 23:02

Oor net tien dae hoor Cherise Taylor en Burry Stander eindelik hul trouklokke lui – maar dié feesviering sal dalk net verhoed dat hulle saam die Groen-en-Goud op die Olimpiese Spele dra.

 

Lord’s-draaiboek lewer geen kinkels op

2012-05-18 22:27

Andrew Strauss het gister enige twyfel oor sy toekoms in toetskrieket uit die weggeruim toe hy ’n onoorwonne honderdtal teen die Wes-Indiese Eiland gemoker het.

Cheetahs sê hulle het genoeg krag om Haaie te tem

2012-05-17 22:33

Het die Toyota- Cheetahs genoeg perdekrag om die Springbok-voorry van die Haaie die naweek te klop?

Willem Alberts

Drie Bok-losvoorspelers op Plumtree se bank

2012-05-17 22:33

Twee uitgehongerde Springbokke keer môre terug na die Sharks se 22-tal vir die Super-rugbywedstryd teen die Cheetahs in Bloemfontein.

Naka bly oor TV-skeidsregter se groter sê

2012-05-17 22:33

Rugby is ’n professionele sportsoort waarby baie geld betrokke is en daarom moet die regte beslissings op die veld geneem word.

Krieket SA soek regsadvies oor IPL

2012-05-16 22:39

Krieket Suid-Afrika gaan regsadvies inwin of hy die bewering van ’n geskorste Indiese speler dat “knoeiery” tydens die Indiese Premierliga in Suid-Afrika in 2009 plaasgevind het, moet ondersoek.

Mbulaeni Mulaudzi

Beseerde Mulaudzi loop straks Spele mis

2012-05-16 22:39

Die 31-jarige Mbulaeni Mulaudzi, ’n voormalige 800-wêreldkampioen, se kans om Suid-Afrika weer op ’n Olimpiese Spele te verteenwoordig, blyk skraal te wees.

‘Beste verdediger’ ook op spel vir GW in eindstryd

2012-05-16 22:39

Die titel as Vodacombeker-kampioen – met die etiket as die beste verdedigende span in die reeks daarmee saam.

Louis Ludik

Sharks wik nog oor oud-Cheetah

2012-05-16 22:39

Louis Ludik se besering kan dalk die deur vir Riaan Viljoen open om Saterdag in Bloemfontein teen sy eertydse span, die Cheetahs, te speel.

TV kry groter sê in rugby

2012-05-16 22:39

Televisie-skeidsregters kan eersdaags die toorn van hul base vryspring wanneer hulle die regte ding doen, eerder as om magteloos toe te kyk hoe verkeerde beslissings deurglip.

Wynand Olivier

Bulls sal moet lák dat dit klap

2012-05-15 23:02

As die Bulls gedink het hul verdediging is al in vanjaar se reeks beproef, wag daar Saterdag ’n verrassing vir hulle in Dunedin.

Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 13-24°C Mostly sunny. Mild. PE: 15-22°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 165,995.00

FORD

Mondeo 3.0i ST220
2004
R 110,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.